Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7640861376684,"title":"Baby Touch: Hallo, Pappa!","handle":"baby-touch-hallo-pappa","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHallo Pappa! \u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar ‘n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-14T15:29:33+02:00","created_at":"2023-06-14T15:29:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42608056074412,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Penguin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Baby Touch: Hallo, Pappa!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900696","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485900696.jpg?v=1686749387"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485900696.jpg?v=1686749387","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28246726574252,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.97,"height":400,"width":388,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485900696.jpg?v=1686749387"},"aspect_ratio":0.97,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485900696.jpg?v=1686749387","width":388}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eHallo Pappa! \u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar ‘n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Baby Touch: Hallo, Pappa!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Penguin

Hallo Pappa!  maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar ‘n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.

Related Products