Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473338724463,"title":"Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda","handle":"cowboy-koekemoer-van-die-klein-karoo-en-die-petrolpadda","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle het die hele dag lank rondgeswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTwee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty uiteindelik die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel? 'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opse. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein Karoo!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T15:26:01+02:00","created_at":"2020-05-29T15:26:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661768507503,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Henry Ferreira","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":81,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380071","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoer_Petrolpadda.jpg?v=1590758782"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoer_Petrolpadda.jpg?v=1590758782","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270952046703,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.655,"height":504,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoer_Petrolpadda.jpg?v=1590758782"},"aspect_ratio":0.655,"height":504,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoer_Petrolpadda.jpg?v=1590758782","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle het die hele dag lank rondgeswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eTwee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty uiteindelik die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel? 'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opse. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein Karoo!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Henry Ferreira

Iewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle het die hele dag lank rondgeswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid.

Twee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty uiteindelik die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel? 'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opse. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein Karoo!

Related Products