Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7083590713516,"title":"Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)","handle":"horton-hoor-n-hoe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp die 15de Mei in die oerwoud van Noel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eterwyl Herrie Olifant swem in sy poel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003esou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…\u003c\/i\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-23T10:36:05+02:00","created_at":"2021-11-23T10:36:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17500,"price_min":17500,"price_max":17500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850235850924,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dr. Seuss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17500,"weight":230,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310785","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482979287212,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.743,"height":400,"width":297,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565"},"aspect_ratio":0.743,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hortonhoor_nHoe.jpg?v=1637656565","width":297}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp die 15de Mei in die oerwoud van Noel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eterwyl Herrie Olifant swem in sy poel\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003esou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…\u003c\/i\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!\u003c\/p\u003e"}

Horton Hoor 'n Hoe! (Dr. Seuss)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Dr. Seuss

Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel
terwyl Herrie Olifant swem in sy poel
sou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,
’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…

 

Toe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!

Related Products