Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 6 tot 8 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":7792627941548,"title":"Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10","handle":"leer-my-lees-tippie-vlak-3-boekpak-10","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:34:24+02:00","created_at":"2024-02-22T14:34:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 6 - 8","Fiksie","Graded Reading Level 3","Kinders","Lapa","Latest","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels","Stories met Lesse"],"price":45000,"price_min":45000,"price_max":45000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066832650412,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jose Palmer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":45000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639602325","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780639602325.jpg?v=1708605320"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780639602325.jpg?v=1708605320","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950649700524,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1000,"width":1000,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780639602325.jpg?v=1708605320"},"aspect_ratio":1.0,"height":1000,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780639602325.jpg?v=1708605320","width":1000}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10

Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10

R 450.00

Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstu...


More Info
{"id":7731532890284,"title":"Tippie leer klanke Boekpak","handle":"tippie-leer-klanke-boekpak","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-07T11:30:42+02:00","created_at":"2023-11-07T11:30:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Lapa","Latest","Nie-fiksie","Onder 6","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":40000,"price_min":40000,"price_max":40000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42847719817388,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"LAPA","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tippie leer klanke Boekpak","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":40000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637000444","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28619873779884,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.\u003c\/span\u003e"}
Tippie leer klanke Boekpak

Tippie leer klanke Boekpak

R 400.00

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...


More Info