Free National Shipping on Orders over R500!

Products

Sort by:
Filter
Sold Out
'n Oomblik met God (Dagstukkie)

Hard Cover

R 120.00
{"id":4570425524335,"title":"'n Oomblik met God (Dagstukkie)","handle":"n-oomblik-met-god-dagstukkie","description":"\u003cp\u003eAs jy ook soms stoei met jou bedrywige lewe, die uitdagings by jou werk, gekompliseerde verhoudings, leierskapkwessies en die dillemas van vrou-wees, sal 'n Oomblik met God jou inspireer, bemoedig en met wysheid toerus. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kort dagstukkies, ondersteun deur 'n Bybelvers, gebed en aanhaling, sal jou opbeur, rigting gee en jou passie en krag vernuwe vir elke uitdaging by jou werk. Jy het bepaalde talente wat jy op 'n wonderlike manier by die werk kan uitleef. Milanie Vosloo sal jou met die waarheid uit die Woord wys hoe om die beste in jouself na vore te laat kom, hoe jy jou tipies vroulike vrese en frustrasies kan oorwin. \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-01T15:26:09+02:00","created_at":"2020-10-01T15:26:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Dagstukkies","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32104126546031,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Milanie Vosloo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"'n Oomblik met God (Dagstukkie)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432203832","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OomblikmetGod.jpg?v=1601558977"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OomblikmetGod.jpg?v=1601558977","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6779789181039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.675,"height":3299,"width":2226,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OomblikmetGod.jpg?v=1601558977"},"aspect_ratio":0.675,"height":3299,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OomblikmetGod.jpg?v=1601558977","width":2226}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eAs jy ook soms stoei met jou bedrywige lewe, die uitdagings by jou werk, gekompliseerde verhoudings, leierskapkwessies en die dillemas van vrou-wees, sal 'n Oomblik met God jou inspireer, bemoedig en met wysheid toerus. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kort dagstukkies, ondersteun deur 'n Bybelvers, gebed en aanhaling, sal jou opbeur, rigting gee en jou passie en krag vernuwe vir elke uitdaging by jou werk. Jy het bepaalde talente wat jy op 'n wonderlike manier by die werk kan uitleef. Milanie Vosloo sal jou met die waarheid uit die Woord wys hoe om die beste in jouself na vore te laat kom, hoe jy jou tipies vroulike vrese en frustrasies kan oorwin. \u003c\/p\u003e"}
'n Oomblik met God (Dagstukkie)

'n Oomblik met God (Dagstukkie)

R 120.00

As jy ook soms stoei met jou bedrywige lewe, die uitdagings by jou werk, gekompliseerde verhoudings, leierskapkwessies en die dillemas van vrou-wees, sal 'n Oomblik met God jou inspireer, bemoedig en met wysheid toerus.  Die kort dagstukkies, ondersteun deur 'n Bybelvers, gebed en aanhaling, sal jou opbeur, rigting gee en jou passie en krag vern...


More Info
Sold Out
{"id":4571914961007,"title":"3 Minute Dagstukkies vir Meisies","handle":"3-minute-dagstukkies-vir-meisies","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer jy ’n vriend of vriendin verloor, jou ouers skei of jy met selfvertroue sukkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat hierdie dagstukkieboek uniek maak, is die joernaalbladsy waar jy net jouself kan wees en elke naweek gedagtes, idees, gedigte, drome en geestelike pitkos kan neerskryf.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-06T14:26:01+02:00","created_at":"2020-10-06T14:26:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Christelik","Dagstukkies"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114962268271,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leandie du Randt Bosch","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"3 Minute Dagstukkies vir Meisies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432208608","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789971411055,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.706,"height":445,"width":314,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161"},"aspect_ratio":0.706,"height":445,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/3MinuteDagstukkies.jpg?v=1601987161","width":314}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om met daardie moeilike vrae en situasies te help.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeandie du Randt Bosch, Joe Foster, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos groepsdruk, die versoeking om af te skryf in ’n toets of om saam te slaap. Daar is ook troos en raad vir die tye wanneer jy ’n vriend of vriendin verloor, jou ouers skei of jy met selfvertroue sukkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat hierdie dagstukkieboek uniek maak, is die joernaalbladsy waar jy net jouself kan wees en elke naweek gedagtes, idees, gedigte, drome en geestelike pitkos kan neerskryf.\u003c\/p\u003e"}
3 Minute Dagstukkies vir Meisies

3 Minute Dagstukkies vir Meisies

R 60.00

Elke dag se stukkie ontmoet jou daar waar jy is en is ’n wonderlike manier om jou dag te begin of af te sluit. Vir elke weeksdag is daar ’n Bybelvers om oor na te dink, en ’n kort en kragtige oordenking. Ouers bedoel goed, maar weet hulle regtig waarmee jy as meisie gekonfronteer word? Dis hoekom hierdie dagstukkies vir meisies geskryf is – om m...


More Info
Leef, Lag, Loof

Hard Cover

R 100.00
{"id":4527785115759,"title":"Leef, Lag, Loof","handle":"leef-lag-loof","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Bybeldagboek word geskryf deur vroue vir vroue - vroue van verskillende ouderdomme en agtergronde, met wyd uiteenlopende lewens.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T09:42:46+02:00","created_at":"2020-08-25T09:42:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Dagstukkies","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969246576751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verskeie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Leef, Lag, Loof","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":523,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432204792","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeflagenLoofDagboek.jpg?v=1598341366"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeflagenLoofDagboek.jpg?v=1598341366","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624139804783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.733,"height":600,"width":440,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeflagenLoofDagboek.jpg?v=1598341366"},"aspect_ratio":0.733,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeeflagenLoofDagboek.jpg?v=1598341366","width":440}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Bybeldagboek word geskryf deur vroue vir vroue - vroue van verskillende ouderdomme en agtergronde, met wyd uiteenlopende lewens.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Leef, Lag, Loof

Leef, Lag, Loof

R 100.00

Die Bybeldagboek word geskryf deur vroue vir vroue - vroue van verskillende ouderdomme en agtergronde, met wyd uiteenlopende lewens.


More Info
Sold Out
Nuwe dag, 'n

Soft Cover

R 140.00
{"id":4527850455151,"title":"Nuwe dag, 'n","handle":"nuwe-dag-n","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T13:46:02+02:00","created_at":"2020-08-25T13:46:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Dagstukkies","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969536704623,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Radio Kansel","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Nuwe dag, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":372,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432207878","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624814727279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nuwedag.jpg?v=1598355982","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons kry, iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e12 van Radiokansel se omroepers, soos Janine van Niekerk, Wanda Bam, Brad Kirsten, Jannie Pelser en ander skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek, ’n Nuwe dag. En die doel? Om jou elke dag te herinner dat jy die dag as geskenk ontvang het en jou beste moet gee om iets terug te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSien weer die wonderwerk in ’n dag raak. Staan stil en waardeer die klein dingetjies. Wees dankbaar dat jy nog ’n kans gekry het om ’n verskil te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke skrywer kry ’n maand om sy of haar oordenkings te skryf. Wat dit so uniek maak is dat jy verskillende stemme sal hoor en elke boodskap sal ’n nuwe, vars aanslag hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Nuwe dag, 'n

Nuwe dag, 'n

R 140.00

12 omroepers en bekende stemme van Radiokansel skryf saam met die doel om jou te laat nadink oor jou eie lewe en hoe jy ‘n verskil kan maak. Elke dag is ’n nuwe geskenk wat ons ontvang om oop te maak en te geniet. Soms sien ons dit as vanselfsprekend, maar eintlik moet ons daarna toe streef om elke dag ’n verskil te maak – elke geskenk wat ons ...


More Info
Sold Out
{"id":4507550285935,"title":"Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies","handle":"pienk-tekkies","description":"\u003cp\u003eLeer jou handboeke dit vir jou? Nee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStaan dit in die Bybel? Verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeandie du Randt, Joe Foster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoe Pienk Tekkies werk: vir elke weeksdag is daar 'n Bybelvers en 'n boodskap. Vir elke naweek is daar skoon bladsye om al jou gedagtes, geheime en slim idees neer te skryf.\u003c\/p\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-13T16:55:36+02:00","created_at":"2020-07-13T16:55:36+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Dagstukkies","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31868319203439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verskeie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":260,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432204846","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6482627068015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":900,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519"},"aspect_ratio":0.667,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PienkTekkies.jpg?v=1594652519","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eLeer jou handboeke dit vir jou? Nee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStaan dit in die Bybel? Verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeandie du Randt, Joe Foster, Karlien van Jaarsveld, Hendri Hofmeyer, Stass van Onbeskaamd, Vicki Fourie en nog baie ander praat reguit oor goed soos selfaanvaarding, liefde, haat, dinge by die skool, ouers....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis hoe Pienk Tekkies werk: vir elke weeksdag is daar 'n Bybelvers en 'n boodskap. Vir elke naweek is daar skoon bladsye om al jou gedagtes, geheime en slim idees neer te skryf.\u003c\/p\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies

Pienk Tekkies: Dagstukke vir Meisies

R 60.00

Leer jou handboeke dit vir jou? Nee! Hoor jy dit by jou ouers en vriende? Dalk! Staan dit in die Bybel? Verseker! Dis hoekom 'n klomp jongmense hierdie dagstukke vir meisies geskryf het. Om seker te maak jy kan elke dag van die jaar reg begin (of eindig). Sodat jy altyd gereed sal wees vir enigiets wat oor jou pad kom. Leandie du Randt, Joe Fost...


More Info
Woord Elke dag, Die

Hard Cover

R 140.00
{"id":4527793242223,"title":"Woord Elke dag, Die","handle":"woord-elke-dag-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIs jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eDIE WOORD ELKE DAG ...\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003esal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Die inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns! Elke dagstuk is propvol wonderlike beloftes uit die Woord. Op 'n praktiese manier leer jy ook hoe om Bybelse beginsels in jou eie lewe toe te pas sodat jy die regte besluite kan neem en die beloftes jou eie kan maak.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T10:19:38+02:00","created_at":"2020-08-25T10:19:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Dagstukkies","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969316864111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andries Enslin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Woord Elke dag, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":487,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432207915","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624206094447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.695,"height":400,"width":278,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578"},"aspect_ratio":0.695,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieWoordElkeDag.jpg?v=1598343578","width":278}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIs jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eDIE WOORD ELKE DAG ...\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003esal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Die inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns! Elke dagstuk is propvol wonderlike beloftes uit die Woord. Op 'n praktiese manier leer jy ook hoe om Bybelse beginsels in jou eie lewe toe te pas sodat jy die regte besluite kan neem en die beloftes jou eie kan maak.\u003c\/p\u003e"}
Woord Elke dag, Die

Woord Elke dag, Die

R 140.00

Is jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is - jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met 'n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.   DIE WOORD ...


More Info