Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
Losprys in Parys

Soft Cover

R 210.00
{"id":6547108626604,"title":"Losprys in Parys","handle":"losprys-in-parys","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eDienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy weet dis heel moontlik \"koebaai, Eddie\" en dit voel vir haar soos die einde van die wereld. Totdat sy vir Sergio ontmoet. Maar sy het nie rekening gehou met die man met sy aardboltatoe nie. Of met die skurke in Suid-Afrika nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn sy moet fyn trap om aan die lewe te bly.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:10:44+02:00","created_at":"2021-03-03T15:10:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283833536684,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Losprys in Parys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":136,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639604077","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230145343660,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":700,"width":452,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237"},"aspect_ratio":0.646,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237","width":452}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eDienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy weet dis heel moontlik \"koebaai, Eddie\" en dit voel vir haar soos die einde van die wereld. Totdat sy vir Sergio ontmoet. Maar sy het nie rekening gehou met die man met sy aardboltatoe nie. Of met die skurke in Suid-Afrika nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn sy moet fyn trap om aan die lewe te bly.\u003c\/p\u003e"}
Losprys in Parys

Losprys in Parys

R 210.00

Dienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe? Sy weet dis heel moontlik "koebaai, Eddie" en dit voel vir...


More Info
Eggo's in die Skimberge

Soft Cover

R 80.00
{"id":6547111805100,"title":"Eggo's in die Skimberge","handle":"eggos-in-die-skimberge","description":"\u003cp\u003eMattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teespoed: hulle beland in 'n ravyn en verdwaal in 'n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word 'n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:15:43+02:00","created_at":"2021-03-03T15:15:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283840942252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"9780624068334","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Eggo's in die Skimberge","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":299,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"Kobie Kruger","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230152716460,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Eggosindieskimberge.jpg?v=1614777357","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie.\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en Henk na die Skimberge toe. Maar hulle kry teespoed: hulle beland in 'n ravyn en verdwaal in 'n woud. Wanneer hulle met die woud se inwoners kennis maak, begin hulle die Skimberge se geheime te verstaan, en die ondersoek word 'n fabelagtige avontuur met verrassende gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Eggo's in die Skimberge

Eggo's in die Skimberge

R 80.00

Mattie klim elke aand hoog op in die ou eikeboom voor haar kamervenster om die Skimberge beter te kan sien. Sy dink die berge bewaar 'n geheim, want waarom anders val daar sterretjies uit die naghemel bo hulle? Sy vertel vir Henk daarvan omdat hy die enigste een is wat nie sal lag nie. Met 'n vlot wat aan Mattie se oupa behoort het, vaar sy en H...


More Info
Per Ongeluk Parys

Soft Cover

R 210.00
{"id":7206595068076,"title":"Per Ongeluk Parys","handle":"per-ongeluk-parys","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is ’n hunk. ’n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid. Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor. En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom. Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor? En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVeral as Dienkie vir Sergio ook nog op ’n afstand moet probeer hou?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-03-07T16:07:05+02:00","created_at":"2022-03-07T16:07:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41310153310380,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Per Ongeluk Parys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":136,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776350308","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/9781776350315_1.jpg?v=1646662052"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/9781776350315_1.jpg?v=1646662052","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24466386518188,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":620,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/9781776350315_1.jpg?v=1646662052"},"aspect_ratio":0.645,"height":620,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/9781776350315_1.jpg?v=1646662052","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is ’n hunk. ’n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid. Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor. En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom. Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor? En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVeral as Dienkie vir Sergio ook nog op ’n afstand moet probeer hou?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Per Ongeluk Parys

Per Ongeluk Parys

R 210.00

Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is ’n hunk. ’n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. ...


More Info
{"id":7716160012460,"title":"Kinders se voël van Suider-Afrika","handle":"kinders-se-voel-van-suider-afrika","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:26:49+02:00","created_at":"2023-10-21T12:26:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Age 13+","Age 6 - 10","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806789341356,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"LOON, HÉLÈNE","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kinders se voël van Suider-Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775848332","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573767205036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":521,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010"},"aspect_ratio":0.768,"height":521,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.\u003c\/span\u003e"}
Kinders se voël van Suider-Afrika

Kinders se voël van Suider-Afrika

R 170.00

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...


More Info
13 Spookstories

Soft Cover

R 190.00
{"id":7792599728300,"title":"13 Spookstories","handle":"13-spookstories","description":"\u003cp\u003eGlo jy in spoke?\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T13:35:30+02:00","created_at":"2024-02-22T13:35:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Lapa","Latest"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066717831340,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"13 Spookstories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799346572","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950500147372,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.612,"height":500,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783"},"aspect_ratio":0.612,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eGlo jy in spoke?\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
13 Spookstories

13 Spookstories

R 190.00

Glo jy in spoke?   Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!  


More Info
Elle-Reeks: Omnibus 4

Soft Cover

R 320.00
{"id":7792600678572,"title":"Elle-Reeks: Omnibus 4","handle":"elle-reeks-omnibus-4","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Insluitend ’n nuwe storie! Terwyl Elle nog kopkrap oor haar droomrok vir die matriekdans, duik daar onverwags ’n paar nagtelike besoekers en groot moeilikheid by die koshuis op. En boonop is mevrou Bender, die skoolhoof, vasbeslote dat Elle met ’n unieke projek vorendag moet kom om haar jaar as hoofmeisie van Gravitas op ’n onvergeetlike noot af te sluit. Sal sy haar droomkans kry? In Vreesloos is Elle vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir ’n lewe anderkant die rooibaksteenmure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul groot matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans. In Roekeloos wag Elle op haar matriekuitslae. Sy het pas ’n heerlike matriekvakansie gehad en nou wag die realiteite van die wêreld buite skool op haar. Watter keuses moet sy maak en wat gaan die toekoms vir haar inhou? ’n Splinternuwe boek in die Elle-reeks!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T13:40:18+02:00","created_at":"2024-02-22T13:40:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":32000,"price_min":32000,"price_max":32000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066720092332,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Elle-Reeks: Omnibus 4","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":32000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776355730","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/elle_omnibus4_hi_res.jpg?v=1708602048"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/elle_omnibus4_hi_res.jpg?v=1708602048","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950506602668,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/elle_omnibus4_hi_res.jpg?v=1708602048"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/elle_omnibus4_hi_res.jpg?v=1708602048","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Insluitend ’n nuwe storie! Terwyl Elle nog kopkrap oor haar droomrok vir die matriekdans, duik daar onverwags ’n paar nagtelike besoekers en groot moeilikheid by die koshuis op. En boonop is mevrou Bender, die skoolhoof, vasbeslote dat Elle met ’n unieke projek vorendag moet kom om haar jaar as hoofmeisie van Gravitas op ’n onvergeetlike noot af te sluit. Sal sy haar droomkans kry? In Vreesloos is Elle vrek bang. Haar matriekjaar spoed ten einde. Sy wil brieke gooi, want sy weet nie of sy kans sien vir ’n lewe anderkant die rooibaksteenmure van Gravitas nie. Waar ander meisies planne maak vir hul groot matriekvakansie, probeer sy daarvan vergeet. Sy wil elke laaste oomblik met oorgawe geniet. Soos die matriekdans. In Roekeloos wag Elle op haar matriekuitslae. Sy het pas ’n heerlike matriekvakansie gehad en nou wag die realiteite van die wêreld buite skool op haar. Watter keuses moet sy maak en wat gaan die toekoms vir haar inhou? ’n Splinternuwe boek in die Elle-reeks!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Elle-Reeks: Omnibus 4

Elle-Reeks: Omnibus 4

R 320.00

In hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Insluitend ’n nuwe storie! Terwyl Elle nog kopkrap oor haar droomrok vir die matriekdans, duik daar onverwags ’n paar nagtelike besoekers en groot moeilikheid by die koshuis op. En boonop is mevrou Bender, die skoolhoof, vasbeslote dat Elle met ’n ...


More Info
Skreeu en ander verhale

Soft Cover

R 240.00
{"id":7792615194796,"title":"Skreeu en ander verhale","handle":"skreeu-en-ander-verhale","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:10:16+02:00","created_at":"2024-02-22T14:10:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066774061228,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skreeu en ander verhale","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":233,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799370744","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950577774764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.638,"height":400,"width":255,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829"},"aspect_ratio":0.638,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/0000837_skreeu-en-ander-verhale-9780799370744.jpg?v=1708603829","width":255}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Skreeu en ander verhale

Skreeu en ander verhale

R 240.00

Skreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle st...


More Info
Spoekie

Soft Cover

R 220.00
{"id":7792616177836,"title":"Spoekie","handle":"spoekie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHardloop is al wat Spoekie ken vandat sy pa hom en sy ma probeer skiet het. Vasgevang in 'n gewelddadige omgewing vol misdaad word Spoekie 'n moeilikheidmaker wat heeldag weghardloop van sy probleme. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet en 'n plek in die atletiekspan loshardloop … Kan hy uiteindelik sy verlede agterlaat?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:13:11+02:00","created_at":"2024-02-22T14:13:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066781237420,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jason Reynolds","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Spoekie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":233,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389241","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799389241.jpg?v=1708604015"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799389241.jpg?v=1708604015","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950586097836,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799389241.jpg?v=1708604015"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799389241.jpg?v=1708604015","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHardloop is al wat Spoekie ken vandat sy pa hom en sy ma probeer skiet het. Vasgevang in 'n gewelddadige omgewing vol misdaad word Spoekie 'n moeilikheidmaker wat heeldag weghardloop van sy probleme. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet en 'n plek in die atletiekspan loshardloop … Kan hy uiteindelik sy verlede agterlaat?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Spoekie

Spoekie

R 220.00

Hardloop is al wat Spoekie ken vandat sy pa hom en sy ma probeer skiet het. Vasgevang in 'n gewelddadige omgewing vol misdaad word Spoekie 'n moeilikheidmaker wat heeldag weghardloop van sy probleme. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet en 'n plek in die atletiekspan loshardloop … Kan hy uiteindelik sy verlede agterlaat?


More Info
Wonderlike ware Dierestories

Soft Cover

R 200.00
{"id":6547114721452,"title":"Wonderlike ware Dierestories","handle":"wonderlike-ware-dierestories","description":"\u003cp\u003eMaak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVolg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 stories is hierdie bundel sal jou met nuwe oe na die geveerde en vierpotige vriende laat kyk.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:20:20+02:00","created_at":"2021-03-03T15:20:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283846971564,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wonderlike ware Dierestories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":169,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799362428","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230210388140,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.649,"height":387,"width":251,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769"},"aspect_ratio":0.649,"height":387,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WonderlikewareDierestories.jpg?v=1614777769","width":251}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMaak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVolg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 stories is hierdie bundel sal jou met nuwe oe na die geveerde en vierpotige vriende laat kyk.\u003c\/p\u003e"}
Wonderlike ware Dierestories

Wonderlike ware Dierestories

R 200.00

Maak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het. Volg Huberta die seekoei op haar verstommende staproete. Ontmoet Max, die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het. En skud poot met Just Nuisance, die matrooshond wat soldate tydens die Tweede Wereldoorlog geinspireer het. Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat...


More Info
Vis & Tjips

Soft Cover

R 200.00
{"id":7792630759596,"title":"Vis \u0026 Tjips","handle":"vis-tjips","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:48:06+02:00","created_at":"2024-02-22T14:48:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066837270700,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jacala, Gaca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vis \u0026 Tjips","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":169,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799359879","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950673457324,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":458,"width":458,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112"},"aspect_ratio":1.0,"height":458,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112","width":458}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Vis & Tjips

Vis & Tjips

R 200.00

Vis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig...


More Info
Die Woud van Sneeu en Ys

Soft Cover

R 260.00
{"id":7839134089388,"title":"Die Woud van Sneeu en Ys","handle":"die-woud-van-sneeu-en-ys","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eRavka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom. Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van ’n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek – voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-04T16:38:11+02:00","created_at":"2024-04-04T16:38:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224202379436,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"frenette van wyk","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Woud van Sneeu en Ys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637002493","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126170771628,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":541,"width":349,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510"},"aspect_ratio":0.645,"height":541,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510","width":349}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eRavka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom. Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van ’n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek – voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Die Woud van Sneeu en Ys

Die Woud van Sneeu en Ys

R 260.00

“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menet...


More Info