Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018124399,"title":"Uile (6) in die Verlore Stad","handle":"uile-in-die-verlore-stad","description":"\u003cp\u003eHoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676529775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (6) in die Verlore Stad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194710","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082832191599,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_verlore_stad_6.jpg?v=1538812780","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?\u003c\/p\u003e"}

Uile (6) in die Verlore Stad

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Hoe ontaard ’n heerlike vakansie ver weg van die beskawing in ’n stryd om oorlewing?

Vir die vyf dapper vriende wat hulleself die Uile noem, is dit opwindend om na die skatte van ’n geheimsinnige, verlore stad in die Kalahari te gaan soek. Opwindend, ja, maar ook lewensgevaarlik. Want in die Kalahariwoestyn is die enigste bedreigings nie net die roofdiere en sandstorms nie, maar ook vyande wat self ’n oog op die buit het.

Sal die Uile hierdie gevaarlike manne kan uitoorlê? En is daar werklik ’n verlore stad en skatte diep in die woestyn?

Related Products