Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6546856280236,"title":"Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur","handle":"lillie-die-heksie-en-die-wilde-indiaanavontuur","description":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die dorpenaars is kwaad en twee cowboy helde het spoorloos verdwyn. Kan Lillie met haar towerkuns help om 'n misverstand tussen haar vriende en die Indiane uit die weg te ruim? En wie sit regtig agter die kwajongstreke?\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T11:01:42+02:00","created_at":"2021-03-03T11:01:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39282907349164,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Knister","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":287,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199906","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LillieendiewildeIndiaanavontuur.jpg?v=1614762317"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LillieendiewildeIndiaanavontuur.jpg?v=1614762317","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20228195483820,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.73,"height":400,"width":292,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LillieendiewildeIndiaanavontuur.jpg?v=1614762317"},"aspect_ratio":0.73,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LillieendiewildeIndiaanavontuur.jpg?v=1614762317","width":292}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die dorpenaars is kwaad en twee cowboy helde het spoorloos verdwyn. Kan Lillie met haar towerkuns help om 'n misverstand tussen haar vriende en die Indiane uit die weg te ruim? En wie sit regtig agter die kwajongstreke?\u003c\/p\u003e"}

Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Knister

Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....

Lillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die dorpenaars is kwaad en twee cowboy helde het spoorloos verdwyn. Kan Lillie met haar towerkuns help om 'n misverstand tussen haar vriende en die Indiane uit die weg te ruim? En wie sit regtig agter die kwajongstreke?

Related Products