Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6546825805996,"title":"Lillie die heksie word 'n speurder","handle":"lillie-die-heksie-word-n-speurder","description":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStaan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk: Sy moet die verlore fiets opspoor en die booswig vastrek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer sovel pret....en 'n getoor van die eerste water!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T10:31:59+02:00","created_at":"2021-03-03T10:32:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39282778472620,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Knister","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lillie die heksie word 'n speurder","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":287,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869198220","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieword_nspeurder.jpg?v=1614760501"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieword_nspeurder.jpg?v=1614760501","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20227925835948,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieword_nspeurder.jpg?v=1614760501"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lillieword_nspeurder.jpg?v=1614760501","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStaan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk: Sy moet die verlore fiets opspoor en die booswig vastrek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer sovel pret....en 'n getoor van die eerste water!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Lillie die heksie word 'n speurder

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Knister

Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge....

 

Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk: Sy moet die verlore fiets opspoor en die booswig vastrek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer sovel pret....en 'n getoor van die eerste water!

 

Related Products