Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6679841439916,"title":"Nicole \u0026 Appelliefie Die Heel Beste Geskenk","handle":"nicole-appelliefie-die-heel-beste-geskenk","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eNicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ‘n ware tuiste.\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-05-10T14:42:34+02:00","created_at":"2021-05-10T14:42:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":9900,"price_min":9900,"price_max":9900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681862828204,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nicole \u0026 Appelliefie Die Heel Beste Geskenk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9900,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250202","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NIcoleenAppelliefieHeelbesteGeskenk.jpg?v=1620650555"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NIcoleenAppelliefieHeelbesteGeskenk.jpg?v=1620650555","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915535970476,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.66,"height":600,"width":396,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NIcoleenAppelliefieHeelbesteGeskenk.jpg?v=1620650555"},"aspect_ratio":0.66,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NIcoleenAppelliefieHeelbesteGeskenk.jpg?v=1620650555","width":396}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eNicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ‘n ware tuiste.\u003c\/span\u003e"}

Nicole & Appelliefie Die Heel Beste Geskenk

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.

Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ‘n ware tuiste.

Related Products