Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6556938010796,"title":"Spooksoeker 3","handle":"spooksoeker-3","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eWARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies - en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eEn nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas? Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos 'n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is! Hierdie boek volg op Spooksoeker #2 deur dieselfde skrywer en is die laaste boek in die trilogie.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-03-08T12:03:32+02:00","created_at":"2021-03-08T12:03:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39311283093676,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Bloemhof","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Spooksoeker 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":280,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639602165","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spooksoeker3.jpg?v=1615197880"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spooksoeker3.jpg?v=1615197880","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20278572515500,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":388,"width":250,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spooksoeker3.jpg?v=1615197880"},"aspect_ratio":0.644,"height":388,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spooksoeker3.jpg?v=1615197880","width":250}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eWARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies - en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eEn nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas? Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos 'n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is! Hierdie boek volg op Spooksoeker #2 deur dieselfde skrywer en is die laaste boek in die trilogie.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Francois Bloemhof

WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU'S DAAR MÉÉR. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kán … Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjies - en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings.

En nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas? Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos 'n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is! Hierdie boek volg op Spooksoeker #2 deur dieselfde skrywer en is die laaste boek in die trilogie.

Related Products