Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1787395178607,"title":"Volgehoue Energie vir Kinders","handle":"volgehoue-energie-vir-kinders","description":"\u003cp\u003eKinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om - energievlakke te volhou; ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou; gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:26+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500334703,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gabi Steenkamp en Tanzia Merlin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Volgehoue Energie vir Kinders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":207,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624043607","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309856530543,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Volgehoue_energie_vir_Kinders.jpg?v=1540816700","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om - energievlakke te volhou; ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou; gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit.\u003c\/p\u003e"}

Volgehoue Energie vir Kinders

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gabi Steenkamp en Tanzia Merlin

Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer.

Die wye verskeidenheid resepte bevat tipies Suid-Afrikaanse bestanddele en is vinnig en maklik om voor te berei. Resepte is geformuleer om - energievlakke te volhou; ideale bloedsuikervlakke te bewerkstellig en te behou; gepaste vet-, kilojoule- en veselinhoud in te sluit.