Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6120554135724,"title":"Grootword gids vir Meisies, 'n","handle":"n-grootword-gids-vir-meisies","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSensitiewe en vriendelike gidse vir grootword Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Hierdie boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Die dek alles van menstruasie en borste-ontwikkeling tot hare op jou lyf en persoonlike higiëne vir meisies, en lyfhare en stemveranderinge tot buie en selfvertroue vir seuns. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normaal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie boeke bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beïnvloed.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-12-08T12:44:11+02:00","created_at":"2020-12-08T12:44:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Lapa","Opvoedkundig"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":37648891248812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Anita Naik","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grootword gids vir Meisies, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393941","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootwordgidsvirMeisies.jpg?v=1607424302"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootwordgidsvirMeisies.jpg?v=1607424302","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":15146047733932,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.738,"height":320,"width":236,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootwordgidsvirMeisies.jpg?v=1607424302"},"aspect_ratio":0.738,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootwordgidsvirMeisies.jpg?v=1607424302","width":236}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSensitiewe en vriendelike gidse vir grootword Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Hierdie boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Die dek alles van menstruasie en borste-ontwikkeling tot hare op jou lyf en persoonlike higiëne vir meisies, en lyfhare en stemveranderinge tot buie en selfvertroue vir seuns. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normaal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie boeke bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beïnvloed.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Grootword gids vir Meisies, 'n

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Anita Naik

Sensitiewe en vriendelike gidse vir grootword Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Hierdie boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Die dek alles van menstruasie en borste-ontwikkeling tot hare op jou lyf en persoonlike higiëne vir meisies, en lyfhare en stemveranderinge tot buie en selfvertroue vir seuns. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normaal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit.

Die boeke bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beïnvloed.