- Home
- Kinders: 10 tot 13 Jaar
- David Walliams: Ouma is 'n Kroek!
David Walliams: Ouma is 'n Kroek!
“Ontmoet vir Ben se ouma. Sy lyk maar soos enige ander ouma:
Sy het grys hare. Sy het vals tande.Sy druk gebruikte snesies in haar mou op.
En … sy’s ’n internasionale juweeldief!”
Related Products
David Walliams: Die Tandeterroris

David Walliams: Die Tandeterroris
R 200.00
Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd ’n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry … ’n dooie slak, ’n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat onder hulle kussings kriewel en krioel. Daar is bose magte aan die werk. Maar wie of wat sit daaragter?
Hoe om 'n Draak se Juweel te Steel

Hoe om 'n Draak se Juweel te Steel
R 195.00
HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was ’n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom – sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?
Sanri Steyn Omnibus 2

Sanri Steyn Omnibus 2
R 195.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampi...
Krygsperd

Krygsperd
R 150.00
Krygsperd (War Horse in die oorspronklike Engels) vertel die aangrypende verhaal van die dapper Joey, 'n perd wat in 1914 verkoop word en kort daarna as oorlogsperd in die middel van die choas en ontbering van die Eerste Wereldoorlog beland. Die boek het aanleiding gegee tot Steven Spielberg se gewilde gelyknamige rolprent, wat in 2011 op die g...
Slym se Stories

Slym se Stories
R 220.00
Langs die riete in Paddavlei, daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim, woon daar ook ’n wurm, Slym. Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy ’n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet. Die voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val ...
Kas vol monsters

Kas vol monsters
R 210.00
Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak?Denver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!Die Groen HandDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe...

Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak
R 170.00
Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken. En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai. Sy lewe is ’n riller! Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy e...
Saartjie Omnibus 6

Saartjie Omnibus 6
R 175.00
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. In Saartjie se dagboek het Saartjie ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne om hulle eie tydskrif te begin. Haar boetie, Apie, ...

My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet
R 140.00
Alles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reed...
Trompie Omnibus 2 (3-in-1)

Trompie Omnibus 2 (3-in-1)
R 180.00
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootka...
Elf dae in Parys

Elf dae in Parys
R 190.00
'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou he! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde d...
Nova 2-in-1 Omnibus 2

Nova 2-in-1 Omnibus 2
R 220.00
Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie. Daar is geheime op Nova - gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens - en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en sy vriende...