Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461054754927,"title":"Professor Sabatina se wetenskapboek","handle":"professor-sabatina-se-wetenskapboek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eProfessor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n “dink 'n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T09:50:03+02:00","created_at":"2020-05-19T09:50:08+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Nie-fiksie"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607523803247,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizabeth Wasserman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Professor Sabatina se wetenskapboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":680,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624069201","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorSabatinaseWetenskapboek.jpg?v=1589874662"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorSabatinaseWetenskapboek.jpg?v=1589874662","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218210967663,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.735,"height":400,"width":294,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorSabatinaseWetenskapboek.jpg?v=1589874662"},"aspect_ratio":0.735,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorSabatinaseWetenskapboek.jpg?v=1589874662","width":294}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eProfessor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n “dink 'n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.\u003c\/span\u003e"}

Professor Sabatina se wetenskapboek

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Elizabeth Wasserman

Professor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n “dink 'n bietjie” vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span. Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oe oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.