Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473316737135,"title":"Blinktand van Bosveldparadys","handle":"blinktand-van-bosveldparadys","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBlinktand van Bosveldparadys\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e handel oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. Die storie begin by die geboorte van Blinktand en eindig waar hy die president van Bosveldparadys word na die dood van Boskaas, die ou leeu-president. Die jong leser beleef nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie Kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers – jonk en oud - sal laat skaterlag.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-29T15:02:26+02:00","created_at":"2020-05-29T15:03:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Aktiwiteitsboeke","Fiksie","Kinders","Opvoedkundig"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661562003567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Attie Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Blinktand van Bosveldparadys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":815,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920217686","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blinktand.jpg?v=1590757414"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blinktand.jpg?v=1590757414","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270843093103,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blinktand.jpg?v=1590757414"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Blinktand.jpg?v=1590757414","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBlinktand van Bosveldparadys\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e handel oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. Die storie begin by die geboorte van Blinktand en eindig waar hy die president van Bosveldparadys word na die dood van Boskaas, die ou leeu-president. Die jong leser beleef nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie Kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers – jonk en oud - sal laat skaterlag.\u003c\/span\u003e"}

Blinktand van Bosveldparadys

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Attie Snyman

Blinktand van Bosveldparadys handel oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. Die storie begin by die geboorte van Blinktand en eindig waar hy die president van Bosveldparadys word na die dood van Boskaas, die ou leeu-president. Die jong leser beleef nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie Kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers – jonk en oud - sal laat skaterlag.