Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494111637615,"title":"Dinowêreld Omnibus 2","handle":"dinowereld-omnibus-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIs jy gereed vir die grootste avontuur ooit? \u003c\/span\u003eJohan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop, beland hulle in ’n wêreld vol regte, lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat, Wanna, beleef die twee seuns allerlei asemrowende – maar ook gevaarlike – oertyd-avonture!\n\u003cp\u003eDie stories is in 2009 vir die eerste maal as individuele boeke uitgegee. Hierdie omnibus bevat nog vier stories uit dié gewilde reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVang die dief!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Blitsige Velociraptor steel die Fossielvinder en Johan en Tom moet hom agternasit. Ná ’n dolle jaagtog deur die gevaarlike oerwêreld, haal hulle die skelm dinosourus in. Maar hoe gaan hulle hom uit sy grot lok om die Fossielvinder terug te kry?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHier kom die reuse-reptiele!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Tom se dinosouruswêreld is tjoepstil – geen dinosourusse brul nie, geen insekte zoem nie – en hulle vind gou uit waarom … ’n Meteoor stuur reg op hulle af. Boem! ’n Verskrikte Edmontosaurus-trop storm op die rand van ’n reuse-krater af. Sal die seuns hulle kan keer voor hulle in die dieptes afstort?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStegosourus-probleme\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Tom is terug in Dinowêreld – maar hierdie keer is dit in die Jura-tydperk! Die seuns en hul dino-maat, Wanna, kan nie wag om uit te vind watter avonture in hierdie nuwe prehistoriese tydperk op hulle wag nie. Toe ’n Stegosaurus in die moeilikheid beland, moet hulle probeer help …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnderwater-avontuur\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Tom gaan snorkelduik in hul geheime dinosouruswêreld. Selfs Wanna gaan dit in die see waag! Onder die water sien hulle ongelooflike oerdiere. Maar wat hulle nie weet nie, is dat ’n reuse-plesiosourus onder die branders rondswem …\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-06-22T11:16:34+02:00","created_at":"2020-06-22T11:16:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788572934255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rex Stone","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dinowêreld Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380781","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dinowereld2.jpg?v=1592817425"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dinowereld2.jpg?v=1592817425","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386434408559,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dinowereld2.jpg?v=1592817425"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dinowereld2.jpg?v=1592817425","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIs jy gereed vir die grootste avontuur ooit? \u003c\/span\u003eJohan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop, beland hulle in ’n wêreld vol regte, lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat, Wanna, beleef die twee seuns allerlei asemrowende – maar ook gevaarlike – oertyd-avonture!\n\u003cp\u003eDie stories is in 2009 vir die eerste maal as individuele boeke uitgegee. Hierdie omnibus bevat nog vier stories uit dié gewilde reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVang die dief!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Blitsige Velociraptor steel die Fossielvinder en Johan en Tom moet hom agternasit. Ná ’n dolle jaagtog deur die gevaarlike oerwêreld, haal hulle die skelm dinosourus in. Maar hoe gaan hulle hom uit sy grot lok om die Fossielvinder terug te kry?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHier kom die reuse-reptiele!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Tom se dinosouruswêreld is tjoepstil – geen dinosourusse brul nie, geen insekte zoem nie – en hulle vind gou uit waarom … ’n Meteoor stuur reg op hulle af. Boem! ’n Verskrikte Edmontosaurus-trop storm op die rand van ’n reuse-krater af. Sal die seuns hulle kan keer voor hulle in die dieptes afstort?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStegosourus-probleme\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Tom is terug in Dinowêreld – maar hierdie keer is dit in die Jura-tydperk! Die seuns en hul dino-maat, Wanna, kan nie wag om uit te vind watter avonture in hierdie nuwe prehistoriese tydperk op hulle wag nie. Toe ’n Stegosaurus in die moeilikheid beland, moet hulle probeer help …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOnderwater-avontuur\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Tom gaan snorkelduik in hul geheime dinosouruswêreld. Selfs Wanna gaan dit in die see waag! Onder die water sien hulle ongelooflike oerdiere. Maar wat hulle nie weet nie, is dat ’n reuse-plesiosourus onder die branders rondswem …\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Dinowêreld Omnibus 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Rex Stone

Is jy gereed vir die grootste avontuur ooit? Johan en sy beste vriend, Tom, ontdek ’n geheime grot met versteende voetspore in Dinobaai. Toe hulle op die voetspore loop, beland hulle in ’n wêreld vol regte, lewende dinosourusse. Saam met hul dino-maat, Wanna, beleef die twee seuns allerlei asemrowende – maar ook gevaarlike – oertyd-avonture!

Die stories is in 2009 vir die eerste maal as individuele boeke uitgegee. Hierdie omnibus bevat nog vier stories uit dié gewilde reeks:

Vang die dief!

’n Blitsige Velociraptor steel die Fossielvinder en Johan en Tom moet hom agternasit. Ná ’n dolle jaagtog deur die gevaarlike oerwêreld, haal hulle die skelm dinosourus in. Maar hoe gaan hulle hom uit sy grot lok om die Fossielvinder terug te kry?

Hier kom die reuse-reptiele!

Johan en Tom se dinosouruswêreld is tjoepstil – geen dinosourusse brul nie, geen insekte zoem nie – en hulle vind gou uit waarom … ’n Meteoor stuur reg op hulle af. Boem! ’n Verskrikte Edmontosaurus-trop storm op die rand van ’n reuse-krater af. Sal die seuns hulle kan keer voor hulle in die dieptes afstort?

Stegosourus-probleme

Johan en Tom is terug in Dinowêreld – maar hierdie keer is dit in die Jura-tydperk! Die seuns en hul dino-maat, Wanna, kan nie wag om uit te vind watter avonture in hierdie nuwe prehistoriese tydperk op hulle wag nie. Toe ’n Stegosaurus in die moeilikheid beland, moet hulle probeer help …

Onderwater-avontuur

Johan en Tom gaan snorkelduik in hul geheime dinosouruswêreld. Selfs Wanna gaan dit in die see waag! Onder die water sien hulle ongelooflike oerdiere. Maar wat hulle nie weet nie, is dat ’n reuse-plesiosourus onder die branders rondswem …


Related Products