Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":2208804700271,"title":"Groen Vingers","handle":"groen-vingers","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n wereldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret! Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet ... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam! ’n Avontuurbelaaide storie vir beginnerlesers, propvol van Jaco Jacobs se ken-merkende skaterlag-humor waarop kinders versot is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T06:22:32+02:00","created_at":"2019-04-28T06:22:32+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655677505647,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groen Vingers","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":980,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799379204"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Groen_Vingers.jpg?v=1556425431"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Groen_Vingers.jpg?v=1556425431","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973356527727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.668,"height":400,"width":267,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Groen_Vingers.jpg?v=1569314051"},"aspect_ratio":0.668,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Groen_Vingers.jpg?v=1569314051","width":267}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n wereldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret! Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet ... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam! ’n Avontuurbelaaide storie vir beginnerlesers, propvol van Jaco Jacobs se ken-merkende skaterlag-humor waarop kinders versot is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n wereldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret! Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas!

Dit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet ... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam! ’n Avontuurbelaaide storie vir beginnerlesers, propvol van Jaco Jacobs se ken-merkende skaterlag-humor waarop kinders versot is!

Related Products