Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3970228584559,"title":"Krokodil wat vir water gegril het","handle":"krokodil-wat-vir-water-gegril-het","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAlmal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie – en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy neus . . . Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie ’n krokodil is nie?\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-09-05T14:43:55+02:00","created_at":"2019-09-05T14:46:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Kinders","Picture Flats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543443660911,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gemma Merino","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Krokodil wat vir water gegril het","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175081","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Krokodil_wat_vir_water_gegril_het.jpg?v=1567687581"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Krokodil_wat_vir_water_gegril_het.jpg?v=1567687581","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2193865048175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.795,"height":352,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Krokodil_wat_vir_water_gegril_het.jpg?v=1567687581"},"aspect_ratio":0.795,"height":352,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Krokodil_wat_vir_water_gegril_het.jpg?v=1567687581","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAlmal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie – en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy neus . . . Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie ’n krokodil is nie?\u003c\/span\u003e"}

Krokodil wat vir water gegril het

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gemma Merino

Almal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie – en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy neus . . . Kan dit wees dat hierdie krokodil dalk glad nie ’n krokodil is nie?

Related Products