Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494195818607,"title":"Stalmaats: Komaan, Karen!","handle":"stalmaats-komaan-karen","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T13:52:48+02:00","created_at":"2020-06-22T14:23:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31789223510127,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Komaan, Karen!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799349443","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Komaan_Karen.jpg?v=1592828587"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Komaan_Karen.jpg?v=1592828587","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6387068993647,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.68,"height":294,"width":200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Komaan_Karen.jpg?v=1592828587"},"aspect_ratio":0.68,"height":294,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Komaan_Karen.jpg?v=1592828587","width":200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?\u003c\/span\u003e"}

Stalmaats: Komaan, Karen!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lize Roux

In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?

Related Products