Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":2210725396591,"title":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","handle":"woord-slim-prettige-woordspeletjies-vir-kinders","description":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","created_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20666511458415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393156"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e"}

Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!

 

Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:

- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.

- Woordsoekblokke

- Spelspeletjies

- Letterblokke

- Kriptogramme en ander briljante breinboelies

Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.

Related Products