Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461100400751,"title":"Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed","handle":"jesus-stories-vir-slaaptyd-dagstukkies-vir-kleingoed","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLaat hierdie ’n versameling gebede en oordenkings jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBedtyd is ‘n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring. Raak saam met jou kleinding rustig na al die dag se bedrywighede en geniet ‘n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ‘n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ‘n wye verskeindenheid pastore en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikeheid, liefde vir jou naaste en talle meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T11:29:28+02:00","created_at":"2020-05-19T11:31:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Onder 6"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607782572143,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Struik","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":475,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415337141","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusStoriesvirSlaaptyd.jpg?v=1589880699"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusStoriesvirSlaaptyd.jpg?v=1589880699","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218510270575,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.683,"height":400,"width":273,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusStoriesvirSlaaptyd.jpg?v=1589880699"},"aspect_ratio":0.683,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JesusStoriesvirSlaaptyd.jpg?v=1589880699","width":273}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLaat hierdie ’n versameling gebede en oordenkings jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBedtyd is ‘n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring. Raak saam met jou kleinding rustig na al die dag se bedrywighede en geniet ‘n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ‘n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ‘n wye verskeindenheid pastore en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikeheid, liefde vir jou naaste en talle meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.\u003c\/p\u003e"}

Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Struik

Laat hierdie ’n versameling gebede en oordenkings jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.

Bedtyd is ‘n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring. Raak saam met jou kleinding rustig na al die dag se bedrywighede en geniet ‘n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan herinner hoe lief Hy ons het en dat Hy vir ons sorg.

Jesus-stories vir slaaptyd bestaan uit ‘n versameling gebede en oordenkings geskryf deur ‘n wye verskeindenheid pastore en ander kerkleiers. Die boek bevat lesse oor onderwerpe soos dankbaarheid, gehoorsaamheid, vertroue in God, vriendelikeheid, liefde vir jou naaste en talle meer.

Die Woord kry lewe deur eenvoudige taal en pragtige illustrasies. Jesus-stories vir slaaptyd sal jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan.