{"title":"Kinders","description":"","products":[{"product_id":"lekker-lawwe-lagboek-omnibus-1","title":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1","description":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041055756399,"sku":"Maritha Snyman","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lekker_lawwe_Grapboek_1.jpg?v=1537586657"},{"product_id":"liewe-grapste-grapboek","title":"Liewe Grapste Grapboek","description":"Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041056313455,"sku":"Fundi","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Liewe_Grapste_Grapboek_1.jpg?v=1537586760"},{"product_id":"lekker-lawwe-lagboek-omnibus-2","title":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2","description":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041056903279,"sku":"Maritha Snyman","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711"},{"product_id":"liewe-grapste-grapboek-2","title":"Liewe Grapste Grapboek 2","description":"Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041057394799,"sku":"Fundi","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Liewe_Grapboek_Omslag_2.jpg?v=1537586874"},{"product_id":"ongevalle-in-die-dierehospitaal","title":"Ongevalle In Die Dierehospitaal","description":"As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041057853551,"sku":"Fabrice Lelarge","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ongevalle_in_die_Dierehospitaal.jpg?v=1537587509"},{"product_id":"slaapstories-vir-vaak-ogies","title":"Slaapstories vir Vaak Ogies","description":"\u003cp\u003eAl gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat ?n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFrancois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies. Laat die mense, diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge huppel? Gaan le dan net knus in jou bedjie – dit is heerlike slaaptydstories vir vaak ogies!\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041058345071,"sku":"Hemma","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Slaapstories_-_Cover.jpg?v=1537588075"},{"product_id":"my-mooiste-sprokies","title":"My Mooiste Sprokies","description":"'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041060442223,"sku":"Madelein Mansiet","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Mooiste_Sprokies_Cover.jpg?v=1537587425"},{"product_id":"bella-beer-n-hartjie-vir-mamma","title":"Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma","description":"Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041061294191,"sku":"An Melis","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Cover_Bella_Beer-Hartjie_vir_Mamma.jpg?v=1537535018"},{"product_id":"bella-beer-n-liggie-vir-pappa","title":"Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa","description":"Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa's? vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so 'n bietjie, Pappa maak 'n plan!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041061326959,"sku":"An Melis","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Cover_Bella_n_Liggie_vir_Pappa.jpg?v=1537535083"},{"product_id":"flintie-valsbaard-en-die-ys-eiland","title":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","description":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14041061458031,"sku":"Marcelle Du Plessis","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"},{"product_id":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-gaan-see-toe","title":"Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239710150767,"sku":"Francois Gilson","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Miesiemuis_gaan_See_toe.jpg?v=1537587590"},{"product_id":"hekselientjie-bonkie-se-eier","title":"Hekselientjie Bonkie Se Eier","description":"Bonkie die draak word wakker. Hy het sleg geslaap. Daar’s iets hards in sy bed … Dis … dis 'n eier! Hekselientjie en Moes verstaan dit nie: Dit kan nie Bonkie s'n wees nie. Bonkie is dan 'n seuntjie en seuntjies le nie eiers nie!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239710183535,"sku":"An Melis","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Cover_Hekselientjie_Bonkie_se_Eier.jpg?v=1537585265"},{"product_id":"hekselientjie-en-die-draaktrane","title":"Hekselientjie En Die Draaktrane","description":"Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239710216303,"sku":"An Melis","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hekselientjie_Draaktrane.jpg?v=1537585391"},{"product_id":"meneer-de-beer-se-soete-droom","title":"Meneer De Beer se Soete Droom","description":"Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag … Die heuningplaas trek. Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook…","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239710314607,"sku":"Lizette Duvenhage","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Cover_Meneer_de_Beer.jpg?v=1537586933"},{"product_id":"my-storie-skatkis","title":"My Storie-Skatkis","description":"Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie? Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239710445679,"sku":"Lizette Duvenhage","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Storieskatkis.jpg?v=1537587446"},{"product_id":"ek-lees-self-die-fluitspeler-van-hameln","title":"Ek Lees Self: Die Fluitspeler Van Hamelin","description":"Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239711690863,"sku":"Fantasi","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Fluitspeler_van_Hamelin.jpg?v=1537584299"},{"product_id":"die-streke-van-jakkals-wolf-boek-1","title":"Streke van Jakkals \u0026 Wolf Boek 1, Die","description":"Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239713624175,"sku":"Francois Maree","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Jakkals_en_Wolf_1.jpg?v=1537535273"},{"product_id":"die-streke-van-jakkals-wolf-boek-2","title":"Streke van Jakkals \u0026 Wolf Boek 2, Die","description":"Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239713853551,"sku":"Francois Maree","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Jakkals_en_wolf_2.jpg?v=1537535296"},{"product_id":"kaleidoskoop-bek-vol-tande-boek-2","title":"Kaleidoskoop 2: 'n Bek Vol Tande","description":"Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek 'n pienk ding wat soos 'n skulp lyk ? Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in hel veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: Dis menstande daai, julle veldgoggas?","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239715426415,"sku":"Eben de Jager","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Kaleidoskoop_2.jpg?v=1537586081"},{"product_id":"die-streke-van-jakkals-wolf-boek-4","title":"Streke van Jakkals En Wolf Boek 4, Die","description":"Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239718375535,"sku":"Francois Maree","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Jakkals_en_wolf_4.jpg?v=1537535359"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-1-gertjie-se-uitstappie","title":"Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie","description":"Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239718441071,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_1.jpg?v=1537583985"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-4-boel-en-dolla","title":"Avonture Op Die Plaas 4: Boel En Dolla","description":"Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat! daar op die bodem van die put …!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719260271,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_4.jpg?v=1537584077"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-6-n-indringer-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas 6: N Indringer Op Die Plaas","description":"Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil; ’n geblaf...","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719391343,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_6.jpg?v=1537584133"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-7-nuwe-maatjies","title":"Avonture Op Die Plaas 7: Nuwe Maatjies","description":"Vroegoggend al sit boer Frans buite op 'n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? 'n Vragmotor kom aangery…","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719424111,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_7.jpg?v=1565786732"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-8-nagvlug","title":"Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug","description":"Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net ? 'n ding doen: hulle wil ook vlieg… Sal hulle droom waar word?","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719522415,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_8.jpg?v=1537534959"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-9-die-vreeslike-voelverskrikker","title":"Avonture Op Die Plaas 9: Die Vreeslike Voelverskrikker","description":"Fanie is nie die beste voelverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n plan …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719555183,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_9.jpg?v=1565786711"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-10-jag-die-jagter","title":"Avonture Op Die Plaas 10: Jag Die Jagter","description":"Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719587951,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_10.jpg?v=1537534853"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-11-katjies-in-nood","title":"Avonture Op Die Plaas 11: Katjies In Nood","description":"Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg…","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719653487,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_11.jpg?v=1565786803"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-12-sirkus-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas 12: Sirkus Op Die Plaas","description":"Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van 'n ding – om ook in 'n sirkus op te tree …!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719719023,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_12.jpg?v=1565786783"},{"product_id":"sprokie-perde-1-vonkel-die-eenhoring","title":"Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring","description":"Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239720767599,"sku":"Karen King","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162"},{"product_id":"sprokie-perde-2-aandster-en-die-meermin","title":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","description":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239720833135,"sku":"Karen King","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"},{"product_id":"sprokie-perde-4-sprankel-die-seeperdjie","title":"Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie","description":"Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag 'n ander seeperdjie ontmoet, 'n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help...","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239720964207,"sku":"Karen King","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Spokieperde_4.jpg?v=1537588331"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas Omnibus","description":"Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; 'n Indringer op die plaas.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721062511,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786889"},{"product_id":"klein-grillie-spinnekop","title":"Klein Grillie Spinnekop","description":"Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord … 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721128047,"sku":"Diana Amft","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klein_grillie_spinnekop_1.jpg?v=1537586294"},{"product_id":"klein-grillie-spinnekop-vakansie-op-die-plaas","title":"Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas","description":"Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721160815,"sku":"Diana Amft","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klein_Grillie_Vakansie_op_die_Plaas.jpg?v=1537586495"},{"product_id":"eerste-leesboeke-die-hond-en-die-jakkals","title":"Eerste Leesboeke: Die Hond en Die Jakkals","description":"Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721226351,"sku":"Jenny Jinks","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hond_en_die_Jakkals.jpg?v=1537535491"},{"product_id":"mia-en-al-die-niggies","title":"Mia en Al die Niggies","description":"Vroeg, vroeg skyn die son Mia wakker. “Dit gaan 'n wonderlike dag wees!” dink die lieweheersbesie met die vyf kolletjies. As sy maar net kon weet …! Pippie nooi vir Mia om te kom oorslaap. Maar Mia het nie besef dat al Pippie se niggies ook daar gaan wees nie!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721324655,"sku":"Elen Lescoat","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Mia_en_al_die_Niggies.jpg?v=1537586957"},{"product_id":"nuwe-avonture-op-die-plaas","title":"Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus","description":"Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721390191,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Nuwe_avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786874"},{"product_id":"eerste-leesboeke-hond-in-n-rok-en-hardloop-tom-hardloop","title":"Eerste Leesboeke: Hond In 'n Rok \u0026 Hardloop Tom Hardloop","description":"Hond in 'n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239722274927,"sku":"Katie Dale","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hond_in_n_Rok.jpg?v=1537535571"},{"product_id":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-gaan-visvang","title":"Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239722405999,"sku":"Francois Gilson","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Miesiemuis_gaan_visvang.jpg?v=1537587618"},{"product_id":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-is-siek","title":"Miesiemuis Is Siek: Leer lees","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239722569839,"sku":"Francois Gilson","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Miesiemuis_is_siek.jpg?v=1537587677"},{"product_id":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-in-die-kombuis","title":"Miesiemuis In Die Kombuis: Leer lees","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239722602607,"sku":"Francois Gilson","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Miesiemuis_in_die_Kombuis.jpg?v=1537587652"},{"product_id":"geliefde-sprokies-bundel","title":"Geliefde Sprokies Bundel","description":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239722668143,"sku":"Madeleine Mansiet","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"},{"product_id":"fantasi-minileesboek-dis-n-hondelewe","title":"Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe","description":"Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723061359,"sku":"Paul Banks","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dis_n_Hondelewe.jpg?v=1537584442"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-letters","title":"My Eerste Boek Oor Letters","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723716719,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Letters.jpg?v=1537587348"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-syfers","title":"My Eerste Boek Oor Syfers","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723782255,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Syfers.jpg?v=1537587398"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-diere","title":"My Eerste Boek Oor Diere","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723815023,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Diere.jpg?v=1537587321"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-speelgoed","title":"My Eerste Boek Oor Speelgoed","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239724044399,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Speelgoed.jpg?v=1537587374"},{"product_id":"eerste-leesboeke-so-stil-soos-n-muis","title":"Eerste Leesboeke: So Stil Soos 'n Muis","description":"Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees?","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239725977711,"sku":"Karen Owen","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/So_stil_soos_n_muis.jpg?v=1537535627"},{"product_id":"eerste-leesboeke-n-goue-ster-vir-kallie","title":"Eerste Leesboeke: 'n Goue Ster Vir Kallie","description":"Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen?","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239726403695,"sku":"Alice Hemming","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Goue_ster_vir_Kallie.jpg?v=1537535473"}],"url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/collections\/kinders\/jan-braai.oembed","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}