Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Ottie

Hard Cover

R 70.00 R 200.00
{"id":7586875441324,"title":"Ottie","handle":"ottie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOttie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2023-02-26T20:23:45+02:00","created_at":"2023-02-26T20:23:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","On Sale","Protea"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":20000,"compare_at_price_min":20000,"compare_at_price_max":20000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42435423535276,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annie Schimidt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ottie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":300,"compare_at_price":20000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194383","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ottie.jpg?v=1677435902"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ottie.jpg?v=1677435902","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":27619369353388,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.72,"height":2972,"width":2139,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ottie.jpg?v=1677435902"},"aspect_ratio":0.72,"height":2972,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ottie.jpg?v=1677435902","width":2139}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOttie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Ottie

Ottie

R 70.00 R 200.00

Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek.


More Info
Oupa Olivier Weet Van Niks

Soft Cover

R 50.00 R 140.00
{"id":7586872557740,"title":"Oupa Olivier Weet Van Niks","handle":"oupa-olivier-weet-van-niks","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eStian se sussie en boetie lag vir Oupa Olivier omdat hy so vergeetagtig is, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou. Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twe later kon onthou waar die uitgang is nie...\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-02-26T20:14:19+02:00","created_at":"2023-02-26T20:14:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","On Sale","Protea"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":14000,"compare_at_price_min":14000,"compare_at_price_max":14000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42435419898028,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lien Roux de Jager","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Oupa Olivier Weet Van Niks","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":300,"compare_at_price":14000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199203","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaOlivier.jpg?v=1677435262"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaOlivier.jpg?v=1677435262","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":27619353198764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaOlivier.jpg?v=1677435262"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaOlivier.jpg?v=1677435262","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eStian se sussie en boetie lag vir Oupa Olivier omdat hy so vergeetagtig is, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou. Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twe later kon onthou waar die uitgang is nie...\u003c\/span\u003e"}
Oupa Olivier Weet Van Niks

Oupa Olivier Weet Van Niks

R 50.00 R 140.00

Stian se sussie en boetie lag vir Oupa Olivier omdat hy so vergeetagtig is, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou. Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twe later kon onthou waar die uitgang is nie...


More Info
Kate in Harmonie

Soft Cover

R 90.00 R 210.00
{"id":6273573159084,"title":"Kate in Harmonie","handle":"kate-in-harmonie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom verloor jou hart op ’n perd.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKate se hele lewe is op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWill, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-02-19T11:49:06+02:00","created_at":"2021-02-19T11:49:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":21000,"compare_at_price_min":21000,"compare_at_price_max":21000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":38091585487020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jacolet vd Berg","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kate in Harmonie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":220,"compare_at_price":21000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388756","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":15886442594476,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom verloor jou hart op ’n perd.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKate se hele lewe is op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWill, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Kate in Harmonie

Kate in Harmonie

R 90.00 R 210.00

Kom verloor jou hart op ’n perd.   Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige...


More Info
{"id":1787398127727,"title":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","handle":"kieme","description":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","created_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","On Sale"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832523141231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Mould","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":250,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388848","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309512466543,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.785,"height":1200,"width":942,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"},"aspect_ratio":0.785,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","width":942}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e"}
Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

R 85.00 R 150.00

Hulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêre...


More Info
Drie vriende

Hard Cover

R 70.00 R 120.00
{"id":7586881634476,"title":"Drie vriende","handle":"drie-vriende","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e","published_at":"2023-02-26T20:43:02+02:00","created_at":"2023-02-26T20:43:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","On Sale","Protea"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12000,"compare_at_price_min":12000,"compare_at_price_max":12000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42435431039148,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Drie vriende","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":300,"compare_at_price":12000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193829","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":27619395928236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e"}
Drie vriende

Drie vriende

R 70.00 R 120.00

In ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam. Op ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk. Wie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?


More Info
Wannie van die woonstel

Hard Cover

R 70.00 R 200.00
{"id":7586874654892,"title":"Wannie van die woonstel","handle":"wannie-van-die-woonstel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWannie vannie woonstel (Pluk van de Petteflet in Nederlands) het in 1971 vir die eerste keer verskyn en word beskou as een van die groot gunsteling Nederlandse kinderboeke van alle tye. Sedertdien is dit in verskeie tale vertaal.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2023-02-26T20:20:24+02:00","created_at":"2023-02-26T20:20:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","On Sale","Protea"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":20000,"compare_at_price_min":20000,"compare_at_price_max":20000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42435422552236,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annie Schimidt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wannie van die woonstel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":300,"compare_at_price":20000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199692","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wannievandiewoonstel.jpg?v=1677435710"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wannievandiewoonstel.jpg?v=1677435710","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":27619362308268,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":459,"width":459,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wannievandiewoonstel.jpg?v=1677435710"},"aspect_ratio":1.0,"height":459,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wannievandiewoonstel.jpg?v=1677435710","width":459}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWannie vannie woonstel (Pluk van de Petteflet in Nederlands) het in 1971 vir die eerste keer verskyn en word beskou as een van die groot gunsteling Nederlandse kinderboeke van alle tye. Sedertdien is dit in verskeie tale vertaal.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Wannie van die woonstel

Wannie van die woonstel

R 70.00 R 200.00

Wannie vannie woonstel (Pluk van de Petteflet in Nederlands) het in 1971 vir die eerste keer verskyn en word beskou as een van die groot gunsteling Nederlandse kinderboeke van alle tye. Sedertdien is dit in verskeie tale vertaal.


More Info
{"id":4461114589295,"title":"Mieke en die Meerminne 3: Avonture in die Dieptes","handle":"mieke-en-die-meerminne-3-avonture-in-die-dieptes","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMieke is mal oor meerminne. \u003c\/span\u003eHaar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier! Dit voel teen hierdie tyd al soos haar tweede tuiste.\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePrinses Luna is baie opgewonde toe sy uit die bloute 'n brief van prins Kadan kry. Hy is die meermin-prins van die Koraalkoninkryk - en op haar ma se verjaardagbal het hulle heerlik gedans. Daar is net een probleem: Luna se pa en Kadan se pa is aartsvyande!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Luna besluit om vir Kadan in die Koraalkoninkryk te gaan kuier, wéét Mieke daar is moeilikheid op pad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank trotseer hulle die donker dieptes van die oseaan waar allerlei skrikwekkende avonture op hulle wag - 'n storm, 'n donker kelpwoud, seeslange, skeepswrakke … en twee baie kwaai meerminkonings!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T11:56:11+02:00","created_at":"2020-05-19T11:57:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":16000,"compare_at_price_min":16000,"compare_at_price_max":16000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607871864943,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Miranda Jones","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mieke en die Meerminne 3: Avonture in die Dieptes","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":105,"compare_at_price":16000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383980","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Avontureindiedieptes.jpg?v=1589882245"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Avontureindiedieptes.jpg?v=1589882245","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218594680943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Avontureindiedieptes.jpg?v=1589882245"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Avontureindiedieptes.jpg?v=1589882245","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMieke is mal oor meerminne. \u003c\/span\u003eHaar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier! Dit voel teen hierdie tyd al soos haar tweede tuiste.\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePrinses Luna is baie opgewonde toe sy uit die bloute 'n brief van prins Kadan kry. Hy is die meermin-prins van die Koraalkoninkryk - en op haar ma se verjaardagbal het hulle heerlik gedans. Daar is net een probleem: Luna se pa en Kadan se pa is aartsvyande!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Luna besluit om vir Kadan in die Koraalkoninkryk te gaan kuier, wéét Mieke daar is moeilikheid op pad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank trotseer hulle die donker dieptes van die oseaan waar allerlei skrikwekkende avonture op hulle wag - 'n storm, 'n donker kelpwoud, seeslange, skeepswrakke … en twee baie kwaai meerminkonings!\u003c\/p\u003e"}
Mieke en die Meerminne 3: Avonture in die Dieptes

Mieke en die Meerminne 3: Avonture in die Dieptes

R 80.00 R 160.00

Mieke is mal oor meerminne. Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier! Dit voel teen hierdie tyd al soos haar tweede tuiste.   Prinses Luna is...


More Info
Stalmaats: Roset

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182578405487,"title":"Stalmaats: Roset","handle":"roset","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:58:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468741374063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Roset","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344455","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932168462447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Roset

Stalmaats: Roset

R 70.00 R 110.00

Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...


More Info
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182575226991,"title":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","handle":"totsiens-sugarplum","description":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:43:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468720566383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344486","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932164661359,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.63,"height":400,"width":252,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"},"aspect_ratio":0.63,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","width":252}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e"}
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Stalmaats: Totsiens Sugarplum

R 70.00 R 110.00

Anri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe w...


More Info
{"id":7586880815276,"title":"Soek die Meerkat: Reis deur Tyd (Soek en vind)","handle":"soek-die-meerkat-reis-deur-tyd-soek-en-vind","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde, woeste reis deur tyd.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e","published_at":"2023-02-26T20:40:26+02:00","created_at":"2023-02-26T20:40:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","On Sale","Protea"],"price":7500,"price_min":7500,"price_max":7500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12000,"compare_at_price_min":12000,"compare_at_price_max":12000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42435430187180,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Soek die Meerkat: Reis deur Tyd (Soek en vind)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7500,"weight":300,"compare_at_price":12000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869199463","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SoekdieMeerkat.jpg?v=1677436890"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SoekdieMeerkat.jpg?v=1677436890","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":27619393536172,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.776,"height":500,"width":388,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SoekdieMeerkat.jpg?v=1677436890"},"aspect_ratio":0.776,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SoekdieMeerkat.jpg?v=1677436890","width":388}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde, woeste reis deur tyd.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e"}
Soek die Meerkat: Reis deur Tyd (Soek en vind)

Soek die Meerkat: Reis deur Tyd (Soek en vind)

R 75.00 R 120.00

Wat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde, woeste reis deur tyd.


More Info
{"id":7210742055084,"title":"Bennie Boekwurm se besige pretboek","handle":"bennie-boekwurm-se-besige-pretboek","description":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eKom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-03-11T15:44:46+02:00","created_at":"2022-03-11T15:44:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB","On Sale"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41325758185644,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bennie Boekwurm se besige pretboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":196,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178853","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24493639696556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.687,"height":728,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318"},"aspect_ratio":0.687,"height":728,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eKom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Bennie Boekwurm se besige pretboek

Bennie Boekwurm se besige pretboek

R 130.00

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kin...


More Info
{"id":7083653071020,"title":"Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas","handle":"hoe-dinge-werk-fisika-eksperimente-in-jou-agterplaas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003eMet die \u003cstrong\u003eHoe dinge werk\u003c\/strong\u003e-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier-valskerm, sit op ’n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand ’n lig met ’n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemiese reaksies, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-23T11:46:00+02:00","created_at":"2021-11-23T11:46:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","NB","Nie-fiksie","On Sale"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":14500,"compare_at_price_min":14500,"compare_at_price_max":14500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850385207468,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alix Wood","requires_shipping":true,"taxable":false,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":200,"compare_at_price":14500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798181228","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoedingewerk-Fisika-eksperimenteinjouagterplaas.jpg?v=1637660776"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoedingewerk-Fisika-eksperimenteinjouagterplaas.jpg?v=1637660776","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23483639136428,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.986,"height":506,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoedingewerk-Fisika-eksperimenteinjouagterplaas.jpg?v=1637660776"},"aspect_ratio":0.986,"height":506,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoedingewerk-Fisika-eksperimenteinjouagterplaas.jpg?v=1637660776","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003eMet die \u003cstrong\u003eHoe dinge werk\u003c\/strong\u003e-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier-valskerm, sit op ’n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand ’n lig met ’n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemiese reaksies, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook 'n vasvra in om jou kennis te toets!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

R 60.00 R 145.00

Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier-valskerm, sit op ’n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand ’n lig met ’n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemie...


More Info
Klapper die Drakie en die swart ridder (4)

Soft Cover

R 80.00 R 160.00
{"id":2224944250991,"title":"Klapper die Drakie en die swart ridder (4)","handle":"klapper-die-drakie-en-die-swart-ridder","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cp\u003eKlapper en Matilda vertrek saam met oom Hardus na die ridderryk om by die draakboom wag te staan. Wanneer die geslepe swart ridder oom Hardus in 'n lokval lei, is almal raadop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar Klapper, Matilda en hulle nuwe vriend, Walter, gaan 'n slim plan maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Klapper-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir beginners. \u003c\/p\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-05-10T13:41:05+02:00","created_at":"2019-05-10T13:41:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB","On Sale"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":16000,"compare_at_price_min":16000,"compare_at_price_max":16000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20723914866799,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ingo Siegner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klapper die Drakie en die swart ridder (4)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":185,"compare_at_price":16000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178013","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klapper_die_drakie_en_die_swart_ridder.jpg?v=1557488696"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klapper_die_drakie_en_die_swart_ridder.jpg?v=1557488696","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1997559496815,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.729,"height":384,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klapper_die_drakie_en_die_swart_ridder.jpg?v=1557488696"},"aspect_ratio":0.729,"height":384,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klapper_die_drakie_en_die_swart_ridder.jpg?v=1557488696","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cp\u003eKlapper en Matilda vertrek saam met oom Hardus na die ridderryk om by die draakboom wag te staan. Wanneer die geslepe swart ridder oom Hardus in 'n lokval lei, is almal raadop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar Klapper, Matilda en hulle nuwe vriend, Walter, gaan 'n slim plan maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Klapper-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir beginners. \u003c\/p\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e"}
Klapper die Drakie en die swart ridder (4)

Klapper die Drakie en die swart ridder (4)

R 80.00 R 160.00

Klapper en Matilda vertrek saam met oom Hardus na die ridderryk om by die draakboom wag te staan. Wanneer die geslepe swart ridder oom Hardus in 'n lokval lei, is almal raadop. Maar Klapper, Matilda en hulle nuwe vriend, Walter, gaan 'n slim plan maak. Die Klapper-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir beginners. 


More Info