Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Afrikaans vir Almal

Soft Cover

R 310.00
{"id":4461333971055,"title":"Afrikaans vir Almal","handle":"hat-taal-en-feitegids-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite oor Suid-Afrika en die res van die wêreld.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e330KABV-vereistes vir Afrikaans Huistaal en Eerste en Tweede Addisionele Taal vorm die basis vir die onderwerpe wat in dié boek bespreek word. Hierdie onderwerpe sluit onder meer die volgende in: punktuasie, sametrekkings, woordsoorte, letterlike en figuurlike betekenis, geluide van dinge en diere, tye, sinonieme en antonieme, homonieme en homofone en leenwoorde, om maar ’n paar te noem. Dit bevat ook ’n lys met handige literêre terme soos hiperool, klanknabootsing en personifikasie, sowel as nuttige notas oor skriftelike werk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie tweede deel van die boek fokus op algemene kennisfeite soos die nasionale simbole van Suid-Afrika, wie ons buurlande is, waar ons elf amptelike tale gepraat word, wie die wêreldleiers is, watter geldeenheid waar gebruik word, en groot uitvindsels van die wêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie eenvoudige uitleg en duidelike leiding maak hierdie titel ’n moet-hê vir elke leerder wat Afrikaans as ’n Huistaal of Eerste of Tweede Addisionele Taal wil slaag. Dit is ook ’n handige naslaanbron vir volwassenes.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T16:46:10+02:00","created_at":"2020-05-19T16:46:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Pharos","Volwasse"],"price":31000,"price_min":31000,"price_max":31000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608909922415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Pharos","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Afrikaans vir Almal","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":31000,"weight":330,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781868901951","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Pharos_AfrikaansvirAlmal.jpg?v=1589899592"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Pharos_AfrikaansvirAlmal.jpg?v=1589899592","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219707056239,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.703,"height":711,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Pharos_AfrikaansvirAlmal.jpg?v=1589899592"},"aspect_ratio":0.703,"height":711,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Pharos_AfrikaansvirAlmal.jpg?v=1589899592","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite oor Suid-Afrika en die res van die wêreld.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e330KABV-vereistes vir Afrikaans Huistaal en Eerste en Tweede Addisionele Taal vorm die basis vir die onderwerpe wat in dié boek bespreek word. Hierdie onderwerpe sluit onder meer die volgende in: punktuasie, sametrekkings, woordsoorte, letterlike en figuurlike betekenis, geluide van dinge en diere, tye, sinonieme en antonieme, homonieme en homofone en leenwoorde, om maar ’n paar te noem. Dit bevat ook ’n lys met handige literêre terme soos hiperool, klanknabootsing en personifikasie, sowel as nuttige notas oor skriftelike werk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie tweede deel van die boek fokus op algemene kennisfeite soos die nasionale simbole van Suid-Afrika, wie ons buurlande is, waar ons elf amptelike tale gepraat word, wie die wêreldleiers is, watter geldeenheid waar gebruik word, en groot uitvindsels van die wêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie eenvoudige uitleg en duidelike leiding maak hierdie titel ’n moet-hê vir elke leerder wat Afrikaans as ’n Huistaal of Eerste of Tweede Addisionele Taal wil slaag. Dit is ook ’n handige naslaanbron vir volwassenes.\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Afrikaans vir Almal

Afrikaans vir Almal

R 310.00

Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite oor Suid-Afrika en die res van die wêreld. 330KABV-vereistes vir Afrikaans Huistaal en Eerste en Tweede Addisionele Taal vorm die basis vir di...


More Info