Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4455985479791,"title":"Lana en Rakker (7): Rakker word 'n ster!","handle":"lana-en-rakker-7-rakker-word-n-ster","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLana se maatjie, Lisa, is gekies om in ’n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is ’n advertensie vir hondekos – en Lisa is bang vir honde. Daarom besluit Lana om met haar hondjie, Rakker, saam te span om seker te maak Lisa skud vir eens en vir altyd haar vrees vir honde af. Maar dan kry die TV-mense onverwags ’n plaasvervanger-hond nodig – en Rakker kry uit die bloute die kans om ’n ster te word!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eJong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-14T13:26:48+02:00","created_at":"2020-05-14T13:26:48+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7500,"price_min":7500,"price_max":7500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31580777349231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Holly Webb","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Lana en Rakker (7): Rakker word 'n ster!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7500,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799366297","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana7.jpg?v=1589455633"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana7.jpg?v=1589455633","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6195228115055,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana7.jpg?v=1589455633"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lana7.jpg?v=1589455633","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLana se maatjie, Lisa, is gekies om in ’n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is ’n advertensie vir hondekos – en Lisa is bang vir honde. Daarom besluit Lana om met haar hondjie, Rakker, saam te span om seker te maak Lisa skud vir eens en vir altyd haar vrees vir honde af. Maar dan kry die TV-mense onverwags ’n plaasvervanger-hond nodig – en Rakker kry uit die bloute die kans om ’n ster te word!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eJong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Lana en Rakker (7): Rakker word 'n ster!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Holly Webb

Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?

Lana se maatjie, Lisa, is gekies om in ’n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is ’n advertensie vir hondekos – en Lisa is bang vir honde. Daarom besluit Lana om met haar hondjie, Rakker, saam te span om seker te maak Lisa skud vir eens en vir altyd haar vrees vir honde af. Maar dan kry die TV-mense onverwags ’n plaasvervanger-hond nodig – en Rakker kry uit die bloute die kans om ’n ster te word!

Jong troeteldierliefhebbers sal versot wees op Lana en haar ondeunde hondjie, Rakker, se skreeusnaakse avonture!