Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4499057672303,"title":"Emosies: 'n Kwaai Katjie","handle":"emosies-n-kwaai-katjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is die storie van 'n katjie. \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eElke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-29T11:50:11+02:00","created_at":"2020-06-29T11:50:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","Opvoedkundig"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31817294020719,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Audrey Bouquet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Emosies: 'n Kwaai Katjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":85,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446255","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies__nKwaaiKatjie.jpg?v=1593424212"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies__nKwaaiKatjie.jpg?v=1593424212","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6426900398191,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.837,"height":900,"width":753,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies__nKwaaiKatjie.jpg?v=1593424212"},"aspect_ratio":0.837,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Emosies__nKwaaiKatjie.jpg?v=1593424212","width":753}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is die storie van 'n katjie. \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eElke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Emosies: 'n Kwaai Katjie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Audrey Bouquet

Dit is die storie van 'n katjie. Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui!

Dit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe is mos baie beter so.

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek.

Related Products