Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6645301051564,"title":"Oupa Zombie","handle":"oupa-zombie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor …\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eBREIIINNNSSS!\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003eDit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-06-11T15:40:37+02:00","created_at":"2021-04-24T06:50:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39568992370860,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Oupa Zombie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":250000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250042","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaZombie.jpg?v=1619239817"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaZombie.jpg?v=1619239817","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20731491614892,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":500,"width":323,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaZombie.jpg?v=1619239817"},"aspect_ratio":0.646,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OupaZombie.jpg?v=1619239817","width":323}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor …\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eBREIIINNNSSS!\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003eDit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.\u003c\/p\u003e"}

Oupa Zombie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!

Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

Related Products