Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468981629039,"title":"Slaaptydstories uit die Bybel","handle":"slaaptydstories-uit-die-bybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte. \u003c\/span\u003eDaar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T12:04:40+02:00","created_at":"2020-05-25T12:06:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635275939951,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Vanessa Carroll","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Slaaptydstories uit die Bybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415339176","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SlaaptydstoriesuitdieBybel.jpg?v=1590401174"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SlaaptydstoriesuitdieBybel.jpg?v=1590401174","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248636776559,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.73,"height":400,"width":292,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SlaaptydstoriesuitdieBybel.jpg?v=1590401174"},"aspect_ratio":0.73,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SlaaptydstoriesuitdieBybel.jpg?v=1590401174","width":292}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte. \u003c\/span\u003eDaar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.\u003c\/p\u003e"}

Slaaptydstories uit die Bybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Vanessa Carroll

Met Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte. Daar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.

Dit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.