Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1591243964527,"title":"Skatlam Skaap en die Draakstert Hotel","handle":"skatlam-skaap-en-die-draakstert-hotel","description":"Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom … al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe, die honger wolf en 'n sissende slang. En dan is daar nog die draak agter die hotel … Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg…","published_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders","On Sale"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710281839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lizette Duvenhage","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Skatlam Skaap en die Draakstert Hotel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":35,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475727","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Skatlam_Skaap.jpg?v=1537588043"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Skatlam_Skaap.jpg?v=1537588043","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946381684847,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.927,"height":684,"width":634,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Skatlam_Skaap.jpg?v=1537588043"},"aspect_ratio":0.927,"height":684,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Skatlam_Skaap.jpg?v=1537588043","width":634}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom … al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe, die honger wolf en 'n sissende slang. En dan is daar nog die draak agter die hotel … Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg…"}

Skatlam Skaap en die Draakstert Hotel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lizette Duvenhage

Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom … al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe, die honger wolf en 'n sissende slang. En dan is daar nog die draak agter die hotel … Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg…