Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473400950895,"title":"Stalmaats: Waaghals","handle":"stalmaats-waaghals","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:07:45+02:00","created_at":"2020-05-29T16:07:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662126956655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Stalmaats: Waaghals","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":92,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373912","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271141707887,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?\u003c\/p\u003e"}

Stalmaats: Waaghals

Product Info
R 110.00
Maximum quantity available reached.
Author: Lize Roux

Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.

Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?