Free National Shipping on Orders over R500!

On Sale

Sort by:
Filter
Stalmaats: Anri se Plan

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473401704559,"title":"Stalmaats: Anri se Plan","handle":"stalmaats-anri-se-plan","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:08:41+02:00","created_at":"2020-05-29T16:08:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662134263919,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Anri se Plan","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":91,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799338225"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271145050223,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352","width":258}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Anri se Plan

Stalmaats: Anri se Plan

R 70.00 R 110.00

Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uit...


More Info
Stalmaats: Waaghals

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473400950895,"title":"Stalmaats: Waaghals","handle":"stalmaats-waaghals","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:07:45+02:00","created_at":"2020-05-29T16:07:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662126956655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Waaghals","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":92,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373912"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271141707887,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Waaghals.jpg?v=1590761285","width":257}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Waaghals

Stalmaats: Waaghals

R 70.00 R 110.00

Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word. Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daa...


More Info
Stalmaats: Perdrit

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473399574639,"title":"Stalmaats: Perdrit","handle":"stalmaats-perdrit","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie skoolvakansie is om die draai. \u003c\/span\u003eAnri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy – en Anri kan nie wag om haar aan Megan en Karen voor te stel nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle gaan die vakansie hope pret by die ryskool hê, met ekstra rylesse en ’n spesiale Paaseier-soektog vir die Peace Shelter se kinders!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dit lyk of Nadine ander planne het, en Anri se vriende by die ryskool is nie so beïndruk daarmee nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoek 19 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:06:29+02:00","created_at":"2020-05-29T16:06:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662118895727,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Perdrit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":80,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384277"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Pretrit.jpg?v=1590761208"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Pretrit.jpg?v=1590761208","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271133745263,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Pretrit.jpg?v=1590761208"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Pretrit.jpg?v=1590761208","width":258}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie skoolvakansie is om die draai. \u003c\/span\u003eAnri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy – en Anri kan nie wag om haar aan Megan en Karen voor te stel nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle gaan die vakansie hope pret by die ryskool hê, met ekstra rylesse en ’n spesiale Paaseier-soektog vir die Peace Shelter se kinders!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dit lyk of Nadine ander planne het, en Anri se vriende by die ryskool is nie so beïndruk daarmee nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoek 19 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Perdrit

Stalmaats: Perdrit

R 70.00 R 110.00

Die skoolvakansie is om die draai. Anri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy – en Anri kan nie wag om haar aan Megan en Karen voor te stel nie. Hulle gaan die vakansie hope pret by die ryskool hê, met ekstra rylesse en ’n spesiale Paaseier-soektog vir die Peace Shelter...


More Info
Stalmaats: Die Beroemde Ruiter

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473398558831,"title":"Stalmaats: Die Beroemde Ruiter","handle":"stalmaats-die-beroemde-ruiter","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie ... iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:05:19+02:00","created_at":"2020-05-29T16:05:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662111948911,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Die Beroemde Ruiter","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":101,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799341607"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_BeroemdeRuiter.jpg?v=1590761141"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_BeroemdeRuiter.jpg?v=1590761141","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271130468463,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.638,"height":400,"width":255,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_BeroemdeRuiter.jpg?v=1590761141"},"aspect_ratio":0.638,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_BeroemdeRuiter.jpg?v=1590761141","width":255}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie ... iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Die Beroemde Ruiter

Stalmaats: Die Beroemde Ruiter

R 70.00 R 110.00

In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie ... iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!


More Info
Stalmaats: Perdespeurders

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473397149807,"title":"Stalmaats: Perdespeurders","handle":"stalmaats-perdespeurders","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan raak dinge gevaarlik ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:03:28+02:00","created_at":"2020-05-29T16:03:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662096416879,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Perdespeurders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":80,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799362114"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Perdespeurders.jpg?v=1590761039"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Perdespeurders.jpg?v=1590761039","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271123914863,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Perdespeurders.jpg?v=1590761039"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Stalmaats_Perdespeurders.jpg?v=1590761039","width":259}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan raak dinge gevaarlik ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Perdespeurders

Stalmaats: Perdespeurders

R 70.00 R 110.00

Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan...


More Info
Stalmaats: Perdediewe

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473395413103,"title":"Stalmaats: Perdediewe","handle":"stalmaats-perdediewe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie. \u003c\/span\u003eSy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:01:26+02:00","created_at":"2020-05-29T16:01:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662080688239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Perdediewe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":90,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384284"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271118213231,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936","width":260}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie. \u003c\/span\u003eSy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Perdediewe

Stalmaats: Perdediewe

R 70.00 R 110.00

Anri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie. Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê. Boonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.Maar dan lo...


More Info
Stalmaats: Wegholrit

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182587285615,"title":"Stalmaats: Wegholrit","handle":"wegholrit","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-30T15:29:45+02:00","created_at":"2019-03-24T21:10:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468758675567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Wegholrit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799366693"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wegholrit.jpg?v=1553454712"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wegholrit.jpg?v=1553454712","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932173803631,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.633,"height":400,"width":253,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wegholrit.jpg?v=1569307111"},"aspect_ratio":0.633,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wegholrit.jpg?v=1569307111","width":253}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Wegholrit

Stalmaats: Wegholrit

R 70.00 R 110.00

Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...


More Info
Stalmaats: Seeponies

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182582665327,"title":"Stalmaats: Seeponies","handle":"seeponies","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan ’n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse bly ’n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie meer lank daar wees nie - tensy iemand vinnig ’n plan maak\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-30T15:29:45+02:00","created_at":"2019-03-24T21:05:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468749238383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Seeponies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344448"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Seeponies.jpg?v=1553454434"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Seeponies.jpg?v=1553454434","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932172755055,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Seeponies.jpg?v=1569307111"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Seeponies.jpg?v=1569307111","width":259}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan ’n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse bly ’n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie meer lank daar wees nie - tensy iemand vinnig ’n plan maak\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Seeponies

Stalmaats: Seeponies

R 70.00 R 110.00

Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan ’n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse bly ’n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie meer lank daar wees nie - tensy iemand vinnig ’n plan maak


More Info
Stalmaats: Afskeidsrit

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182579322991,"title":"Stalmaats: Afskeidsrit","handle":"afskeidsrit","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar le 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om 'n spesiale \"akteur\" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-16T09:45:04+02:00","created_at":"2019-03-24T21:02:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468742914159,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Afskeidsrit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799351255"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Afskeidsrit.jpg?v=1553454250"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Afskeidsrit.jpg?v=1553454250","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932169969775,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Afskeidsrit.jpg?v=1569307110"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Afskeidsrit.jpg?v=1569307110","width":258}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar le 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om 'n spesiale \"akteur\" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Afskeidsrit

Stalmaats: Afskeidsrit

R 70.00 R 110.00

Daar le 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om 'n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan ...


More Info
Stalmaats: Roset

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182578405487,"title":"Stalmaats: Roset","handle":"roset","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:58:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468741374063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Roset","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344455"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932168462447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Roset.jpg?v=1569307110"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Roset.jpg?v=1569307110","width":259}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Roset

Stalmaats: Roset

R 70.00 R 110.00

Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...


More Info
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182575226991,"title":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","handle":"totsiens-sugarplum","description":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:43:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468720566383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344486"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932164661359,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.63,"height":400,"width":252,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1569307110"},"aspect_ratio":0.63,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1569307110","width":252}],"content":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e"}
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Stalmaats: Totsiens Sugarplum

R 70.00 R 110.00

Anri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe w...


More Info