{"title":"Kinders: Onder 6 Jaar","description":"","products":[{"product_id":"avonture-op-die-plaas-1-gertjie-se-uitstappie","title":"Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie","description":"Vir mevrou Eend is vandag 'n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem! Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239718441071,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_1.jpg?v=1537583985"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-4-boel-en-dolla","title":"Avonture Op Die Plaas 4: Boel En Dolla","description":"Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat! daar op die bodem van die put …!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719260271,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_4.jpg?v=1537584077"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-6-n-indringer-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas 6: N Indringer Op Die Plaas","description":"Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil; ’n geblaf...","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719391343,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_6.jpg?v=1537584133"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-7-nuwe-maatjies","title":"Avonture Op Die Plaas 7: Nuwe Maatjies","description":"Vroegoggend al sit boer Frans buite op 'n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? 'n Vragmotor kom aangery…","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719424111,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_7.jpg?v=1565786732"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-8-nagvlug","title":"Avonture Op Die Plaas 8: Nagvlug","description":"Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net ? 'n ding doen: hulle wil ook vlieg… Sal hulle droom waar word?","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719522415,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas_8.jpg?v=1537534959"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-9-die-vreeslike-voelverskrikker","title":"Avonture Op Die Plaas 9: Die Vreeslike Voelverskrikker","description":"Fanie is nie die beste voelverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n plan …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719555183,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_9.jpg?v=1565786711"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-10-jag-die-jagter","title":"Avonture Op Die Plaas 10: Jag Die Jagter","description":"Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek …","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719587951,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_10.jpg?v=1537534853"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-11-katjies-in-nood","title":"Avonture Op Die Plaas 11: Katjies In Nood","description":"Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg…","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719653487,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_11.jpg?v=1565786803"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-12-sirkus-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas 12: Sirkus Op Die Plaas","description":"Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van 'n ding – om ook in 'n sirkus op te tree …!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239719719023,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_plaas_boek_12.jpg?v=1565786783"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas Omnibus","description":"Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; 'n Indringer op die plaas.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239721062511,"sku":"Isabella Camino, Delphine Lacharron","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_op_die_Plaas.jpg?v=1565786889"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-letters","title":"My Eerste Boek Oor Letters","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723716719,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Letters.jpg?v=1537587348"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-syfers","title":"My Eerste Boek Oor Syfers","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723782255,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Syfers.jpg?v=1537587398"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-diere","title":"My Eerste Boek Oor Diere","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239723815023,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Diere.jpg?v=1537587321"},{"product_id":"my-eerste-boek-oor-speelgoed","title":"My Eerste Boek Oor Speelgoed","description":"Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":14239724044399,"sku":"Angels Navarro","price":70.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_eerste_boek_oor_Speelgoed.jpg?v=1537587374"},{"product_id":"voel-leer-plaasdiere","title":"Voel en Leer: Plaasdiere","description":"Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":16832554434671,"sku":"Speshirl Agencies","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Voel_en_leer_plaasdiere.jpg?v=1540816613"},{"product_id":"voel-leer-baba-diere","title":"Voel en Leer: Baba Diere","description":"Dis wonderlik om hierdie jong diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":16832554500207,"sku":"Speshirl Agencies","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Voel_en_leer_Babadiere.jpg?v=1540816573"},{"product_id":"voel-leer-wilde-diere","title":"Voel en Leer: Wilde Diere","description":"Dis wonderlik om hierdie wilde diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":16832554532975,"sku":"Speshirl Agencies","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Voel_en_Leer_Wilde_Diere.jpg?v=1540816674"},{"product_id":"doodle-art-colouring-krabbelkuns-inkleur-1","title":"Doodle Art Colouring \/ Krabbelkuns Inkleur 1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“It is relaxing therapy to doodle and colour freely,” says Marleen Visser, the artist. “My doodles are spontaneous, imaginative line drawings, perceptions and dreams of everyday life. Allow your inner-child to explore and discover the ltitle stories within. Be inspired as the creative journey takes your heart and mind to wonderful new places.”\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":20513873428591,"sku":"Marleen Visser","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Krabbelkuns_1.jpg?v=1554122569"},{"product_id":"doodle-art-colouring-krabbelkuns-inkleur-2","title":"Doodle Art Colouring \/ Krabbelkuns Inkleur 2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“It is relaxing therapy to doodle and colour freely,” says Marleen Visser, the artist. “My doodles are spontaneous, imaginative line drawings, perceptions and dreams of everyday life. Allow your inner-child to explore and discover the ltitle stories within. Be inspired as the creative journey takes your heart and mind to wonderful new places.”\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":20513875787887,"sku":"Marleen Visser","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Krabbelkuns_2.jpg?v=1554122615"},{"product_id":"2-in-1-dierestories","title":"2 in 1 Dierestories","description":"Karlien kameelperd het vir jou 'n verrassing in die bos. Wie dink jy gaan Soffel, die snuffelhond vandag red? Lees hierdie twee oulike stories en kom deel in die pret!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31572174209135,"sku":"Igloo","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/2-in-1-Verhale-Diere-Stories.jpg?v=1589358404"},{"product_id":"2-in-1-feetjiestories","title":"2 in 1 Feetjiestories","description":"Wie gaan vir Lindie, die feetjie leer dans? Anja is uitgenooi na die jaarlikse bal, maar het nie 'n rok om aan te trek nie. Maak jou storietyd vrolik en vol pret met hierdie twee oulike feetjieverhale.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31572185120879,"sku":"Igloo","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/2-in-1-Verhale-Feetjie-stories.jpg?v=1589358528"},{"product_id":"2-in-1-slaaptydstories","title":"2 in 1 Slaaptydstories","description":"Gaan saam met Chrissie Krokodil op 'n heerlike kampavontuur. Kruip knus onder die komberse in en luister na wat Pippie Panda alles aanvang! Hierdie twee oulike stories gaan jou sommer gou-gou na droomland wegvoer.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31572206944367,"sku":"Igloo","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/2-in-1-Verhale-Slaaptyd-Stories.jpg?v=1589358709"},{"product_id":"2-in-1-klassiekestories","title":"2 in 1 Klassiekestories","description":"Trek jou glasskoentjies aan en gaan saam met Aspoestertjie na die bal of miskien wil jy Rooikappie deur die groot woud vergesel. Hierdie twee klassieke verhale gaan jou verbeelding aangryp!","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31572225130607,"sku":"Igloo","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/2-in-1-Verhale-Klassieke-Stories.jpg?v=1589358889"},{"product_id":"liewe-heksie-leesboek-4","title":"Liewe Heksie Leesboek 4","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607449190511,"sku":"Verna Vels","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/LieweHeksieLeesboek4.jpg?v=1589872668"},{"product_id":"liewe-heksie-leesboek-3","title":"Liewe Heksie Leesboek 3","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607450566767,"sku":"Verna Vels","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734"},{"product_id":"liewe-heksie-leesboek-1","title":"Liewe Heksie Leesboek 1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 1 kry Heksie ’n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607454892143,"sku":"Verna Vels","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/LieweHeksieLeesboek1.jpg?v=1589872826"},{"product_id":"zane-en-zenobia-lees-en-inkleurboek","title":"Zane en Zenobia: Lees en Inkleurboek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eZane en Zenobia is 'n prettige, bekostigbare lees-en-inkleurboek vir kleuters. Woorde wat deur sketse vervang is, maak die kleuter deel van die leesproses en die oulike prentjies om in te kleur, help om kleuters besig te hou.\u003c\/span\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607651270767,"sku":"Lapa","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"diere-onder-die-son-aktiwiteitsboek-3","title":"Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 3","description":"Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607656874095,"sku":"Vian Oelofsen","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DiereonderdieSonAktiwiteitsboek3.jpg?v=1589877893"},{"product_id":"diere-onder-die-son-aktiwiteitsboek-2","title":"Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 2","description":"Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607658217583,"sku":"Vian Oelofsen","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DiereonderdiesonAktiwiteitsboek2.jpg?v=1589877967"},{"product_id":"diere-onder-die-son-aktiwiteitsboek-4","title":"Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 4","description":"Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607659266159,"sku":"Vian Oelofsen","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/DiereonderdiesonAktiwiteiteitsboek4.jpg?v=1589878023"},{"product_id":"noag-se-ark-soek-vind-ontdek","title":"Noag se Ark: Soek, vind, Ontdek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet Noag se ark – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Noag se ark. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor.\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31607737024623,"sku":"SCM","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/NoagseArkSoekVindOntdek.jpg?v=1589879786"},{"product_id":"albertus-die-jakkalsie-2-die-verjaarsdagverassing","title":"Albertus die Jakkalsie (2) : Die verjaarsdagverassing","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVandag is Albertus se verjaardag maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder 'n verjaardag ... sonder 'n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608056971375,"sku":"Aline de Petigny","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/AlbertusJakkalsie2_VerjaarsdagVerrassing.jpg?v=1589884760"},{"product_id":"woordsoek-jaar-1-boek-3","title":"Woordsoek Jaar 1: Boek 3","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke legkaart \/ raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608406540399,"sku":"Suczezz","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/WoordsoekJaar1_Boek3.jpg?v=1589891651"},{"product_id":"woordsoek-jaar-1-boek-1","title":"Woordsoek Jaar 1: Boek 1","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eElke legkaart \/ raaisel bestaan uit ‘n rooster met letters en ‘n lys woorde. Die doel is om al die woorde wat weggesteek is in die rooster te vind en hulle te omkring. Die weggesteekte woorde kan in enige rigting gevind word. Die woorde kom altyd voor in ‘n reguit lyn en letters word nooit oorgeslaan nie.\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608408244335,"sku":"Suczezz","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/WoorsoekJaar1Boek1.heic?v=1646647905"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-1-boek-3-tippie-se-jas","title":"Tippie: Vlak 1 Boek 3: Tippie se Jas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608521687151,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak1Boek3TippieseJas.jpg?v=1589893264"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-1-boek-6-tippie-en-die-kam","title":"Tippie: Vlak 1 Boek 6: Tippie en die Kam","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608535908463,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak1Boek6TippieendieKam.jpg?v=1589893388"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-1-boek-9-tippie-en-die-vis","title":"Tippie: Vlak 1 Boek 9: Tippie en die Vis","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608548556911,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak1Boek9TippieendieVis.jpg?v=1589893500"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-1-boek-10-tippie-en-die-bul","title":"Tippie: Vlak 1 Boek 10: Tippie en die Bul","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608552095855,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak1Boek10TippieendieBul.jpg?v=1589893562"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-1-tippie-en-die-boom","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 1: Tippie en die Boom","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608644108399,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek1-TippieendieBoom.jpg?v=1589894631"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-2-tippie-en-die-haas","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 2: Tippie en die Haas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608645714031,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek2-TippieendieHaas.jpg?v=1589894666"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-3-tippie-en-die-duur-mat","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 3: Tippie en die duur Mat","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608648368239,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek3-TippieendieduurMat.jpg?v=1589894702"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-4-tippie-en-die-leer","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 4: Tippie en die Leer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608649875567,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek4-Tippieendieleer.jpg?v=1589894738"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-5-tippie-en-die-uil","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 5: Tippie en die Uil","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608650891375,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek5-TippieendieUil.jpg?v=1589894773"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-6-tippie-se-neus-jeuk","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 6: Tippie se neus Jeuk","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608652038255,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek6-TippieseneusJeuk.jpg?v=1589894817"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-8-tippie-se-kous","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 8: Tippie se Kous","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608654332015,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek8-Tippiesekous.jpg?v=1589894889"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-9-tippie-soek-n-boek","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 9: Tippie soek 'n Boek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608655249519,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek9-Tippiesoek_nBoek.jpg?v=1589894932"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-2-boek-10-tippie-en-die-braai","title":"Tippie: Vlak 2 Boek 10: Tippie en die Braai","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608656363631,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak2Boek10-Tippieendiebraai.jpg?v=1589894970"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-3-boek-1-tippie-loop-in-die-reen","title":"Tippie: Vlak 3 Boek 1: Tippie loop in die Reën","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608670093423,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak3Boek1Tippieloopindiereen.jpg?v=1589895291"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-3-boek-2-tippie-en-die-perd","title":"Tippie: Vlak 3 Boek 2: Tippie en die Perd","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608671797359,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak3Boek2TippieendiePerd.jpg?v=1589895325"},{"product_id":"leer-my-lees-vlak-3-boek-4-tippie-gaan-see-toe","title":"Tippie: Vlak 3 Boek 4: Tippie gaan see toe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31608673861743,"sku":"Jose \u0026 Reinette Palmer","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vlak3Boek4Tippiegaanseetoe.jpg?v=1589895390"}],"url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/collections\/onder-6\/onder-6.oembed","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}