Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527780069487,"title":"Eet vir Volgehoue Energie 4","handle":"eet-vir-volgehoue-energie-4","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die gebruik van die GI verbeter bloedglukosebeheer by mense met diabetes, maar help ook om verslankers hongerpyne te stil, moegheid teë te werk, kinders se konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie ’n hupstoot te gee en hoë bloeddruk te verlaag. Boonop help dit om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:07:40+02:00","created_at":"2020-08-25T09:07:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969217085551,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gabi Steenkamp \u0026 Liesbet Delport","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Eet vir Volgehoue Energie 4","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":540,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624048022","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueEnergie4.jpg?v=1598339445"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueEnergie4.jpg?v=1598339445","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624094486639,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueEnergie4.jpg?v=1598339445"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueEnergie4.jpg?v=1598339445","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die gebruik van die GI verbeter bloedglukosebeheer by mense met diabetes, maar help ook om verslankers hongerpyne te stil, moegheid teë te werk, kinders se konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie ’n hupstoot te gee en hoë bloeddruk te verlaag. Boonop help dit om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Eet vir Volgehoue Energie 4

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gabi Steenkamp & Liesbet Delport

Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is ’n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op bloedglukosevlakke.

Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die gebruik van die GI verbeter bloedglukosebeheer by mense met diabetes, maar help ook om verslankers hongerpyne te stil, moegheid teë te werk, kinders se konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie ’n hupstoot te gee en hoë bloeddruk te verlaag. Boonop help dit om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud.