Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473243631727,"title":"Pharos: 'n Dief Aan Die Kers: Skelm Woorde Deur Die Eeue","handle":"n-dief-aan-die-kers-skelm-woorde-deur-die-eeue","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare so verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord ambisie eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAs iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het die persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse dyk was toentertyd allermins die van “hoe wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal verwys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n kandidaat praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhe nie. Vandag is ’n wurm vir ons ’n klein, kruipende diertjie. Toentertyd kon die woord na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Die boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T13:40:45+02:00","created_at":"2020-05-29T13:41:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661016645743,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Pharos","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Pharos: 'n Dief Aan Die Kers: Skelm Woorde Deur Die Eeue","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":277,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781868901760","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DiefaandieKers.jpg?v=1590752508"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DiefaandieKers.jpg?v=1590752508","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270513971311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.688,"height":500,"width":344,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DiefaandieKers.jpg?v=1590752508"},"aspect_ratio":0.688,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DiefaandieKers.jpg?v=1590752508","width":344}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare so verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord ambisie eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAs iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het die persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse dyk was toentertyd allermins die van “hoe wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal verwys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n kandidaat praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhe nie. Vandag is ’n wurm vir ons ’n klein, kruipende diertjie. Toentertyd kon die woord na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Die boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Pharos: 'n Dief Aan Die Kers: Skelm Woorde Deur Die Eeue

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Pharos

Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare so verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord ambisie eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie.

As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het die persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse dyk was toentertyd allermins die van “hoe wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal verwys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n kandidaat praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhe nie. Vandag is ’n wurm vir ons ’n klein, kruipende diertjie. Toentertyd kon die woord na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Die boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is.