Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527780986991,"title":"Eet vir Volgehoue Energie 3","handle":"eet-vir-volgehoue-energie-3","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik. Die glukemiese indeks (Gl) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Aangesien hierdie opwindende dieetkundige instrument doeltreffende bloedglukosebeheer verseker, voorsien dit jou heeldag van volgehoue energie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoe meer Liesbet en Gabi dit toegepas het, hoe meer het hulle besef watter geweldige voordele dit vir hul pasiente inhou. Die gebruik van die GI verbeter nie net bloedglukosebeheer by mense met diabetes nie, maar help ook om verslankers se hongerpyne te stil, moegheid tee te werk, bloedglukosevlakke by kinders met konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee, trigliseriede by mense met verhoogde bloedtrigliseriedvlakke te verlaag en die oorafskeiding van insulien by mense wat aan hipoglukemie en hiperinsulinemie ly te verlaag, hoe bloeddruk te verlaag, en help om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud. Kortom, 'n ieder en 'n elk behoort te weet hoe om die GI in te span vir optimale gesondheid en tonne energie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:13:17+02:00","created_at":"2020-08-25T09:13:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969224589423,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gabi Steenkamp \u0026 Liesbet Delport","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Eet vir Volgehoue Energie 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":525,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624046165","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueenergie3.jpg?v=1598339803"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueenergie3.jpg?v=1598339803","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624100057199,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.765,"height":400,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueenergie3.jpg?v=1598339803"},"aspect_ratio":0.765,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EetvirVolgehoueenergie3.jpg?v=1598339803","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik. Die glukemiese indeks (Gl) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Aangesien hierdie opwindende dieetkundige instrument doeltreffende bloedglukosebeheer verseker, voorsien dit jou heeldag van volgehoue energie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHoe meer Liesbet en Gabi dit toegepas het, hoe meer het hulle besef watter geweldige voordele dit vir hul pasiente inhou. Die gebruik van die GI verbeter nie net bloedglukosebeheer by mense met diabetes nie, maar help ook om verslankers se hongerpyne te stil, moegheid tee te werk, bloedglukosevlakke by kinders met konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee, trigliseriede by mense met verhoogde bloedtrigliseriedvlakke te verlaag en die oorafskeiding van insulien by mense wat aan hipoglukemie en hiperinsulinemie ly te verlaag, hoe bloeddruk te verlaag, en help om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud. Kortom, 'n ieder en 'n elk behoort te weet hoe om die GI in te span vir optimale gesondheid en tonne energie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Eet vir Volgehoue Energie 3

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gabi Steenkamp & Liesbet Delport

Gabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik. Die glukemiese indeks (Gl) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Aangesien hierdie opwindende dieetkundige instrument doeltreffende bloedglukosebeheer verseker, voorsien dit jou heeldag van volgehoue energie.

Hoe meer Liesbet en Gabi dit toegepas het, hoe meer het hulle besef watter geweldige voordele dit vir hul pasiente inhou. Die gebruik van die GI verbeter nie net bloedglukosebeheer by mense met diabetes nie, maar help ook om verslankers se hongerpyne te stil, moegheid tee te werk, bloedglukosevlakke by kinders met konsentrasieprobleme te verbeter, sportprestasie 'n hupstoot te gee, trigliseriede by mense met verhoogde bloedtrigliseriedvlakke te verlaag en die oorafskeiding van insulien by mense wat aan hipoglukemie en hiperinsulinemie ly te verlaag, hoe bloeddruk te verlaag, en help om daardie hardnekkige oortollige vetjies af te skud. Kortom, 'n ieder en 'n elk behoort te weet hoe om die GI in te span vir optimale gesondheid en tonne energie.