Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2182958579823,"title":"Lekker Low Carb","handle":"lekker-low-carb","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNavorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eLekker Low Carb\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​\u003c\/span\u003e\u003ci\u003eDie Kosrevolusie\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:28+02:00","created_at":"2019-03-25T10:21:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20472013029487,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Sally-Ann Creed","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Lekker Low Carb","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":490,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798171342","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_Low_Carb.jpg?v=1553502205"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_Low_Carb.jpg?v=1553502205","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932898893935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.793,"height":400,"width":317,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_Low_Carb.jpg?v=1553502205"},"aspect_ratio":0.793,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_Low_Carb.jpg?v=1553502205","width":317}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNavorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eLekker Low Carb\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​\u003c\/span\u003e\u003ci\u003eDie Kosrevolusie\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.\u003c\/p\u003e"}

Lekker Low Carb

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Sally-Ann Creed

Navorsing het getoon dat vir die eerste keer in die geskiedenis daar meer oorgewig mense is as mense wat nie genoeg kos het nie. Lekker Low Carb, deur die gerespekteerde dieetkundige Sally-Ann Creed van ​Die Kosrevolusie-faam, bevat gesonde, bekostigbare, praktiese resepte om ’n dieet van lae koolhidrate ’n leefstyl te maak.

 Sy verduidelik wat so ’n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker tot ’n minimum te beperk. Sy bepreek ook kwessies soos vesel en hoekom vroue sukkel om ’n dieet hoog in vet moeilik vind. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak en selfs pizzas, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen ’n gesonde selfgekookte ete daagliks vir ’n gesin kan voorsit om so werklik optimale gesondheid te geniet.

In geselstaal, wat dit maklik vir almal maak om te verstaan.