Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193508597871,"title":"Voetspore","handle":"voetspore","description":"\u003ci\u003eVoetspore\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e is ’n dokumentêr-avontuur op SABC 2. Johan Badenhorst en sy makkers het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank aanbetref. Wie kan gaan krokodille kyk of ’n voertuig uit die modder sleep op ’n leë maag?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Alma het uit ondervinding die resepte en beplanningslyste saamgestel. Alle resepte dui die voorbereidings- en gaarmaaktyd aan – sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die resepte is eenvoudig maar watertand-lekker, alles saamgestel uit die beplande inkopies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoogtepunte in die nuwe uitgawe sluit in Keniaanse Vermicelli brood, Pangebraaide oester, Hoenderflambe in whiskey en Cajun Kabeljou. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie – en is net so belangrik soos jou domkrag, spaarwiel en sleeptou.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-07T20:10:29+02:00","created_at":"2019-04-07T20:10:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550146064495,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johan en Alma Badenhorst","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Voetspore","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798163323","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Voetspore_2.jpg?v=1554660758"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Voetspore_2.jpg?v=1554660758","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949156835439,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.668,"height":400,"width":267,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Voetspore_2.jpg?v=1554660758"},"aspect_ratio":0.668,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Voetspore_2.jpg?v=1554660758","width":267}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003ci\u003eVoetspore\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e is ’n dokumentêr-avontuur op SABC 2. Johan Badenhorst en sy makkers het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank aanbetref. Wie kan gaan krokodille kyk of ’n voertuig uit die modder sleep op ’n leë maag?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan en Alma het uit ondervinding die resepte en beplanningslyste saamgestel. Alle resepte dui die voorbereidings- en gaarmaaktyd aan – sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die resepte is eenvoudig maar watertand-lekker, alles saamgestel uit die beplande inkopies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoogtepunte in die nuwe uitgawe sluit in Keniaanse Vermicelli brood, Pangebraaide oester, Hoenderflambe in whiskey en Cajun Kabeljou. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie – en is net so belangrik soos jou domkrag, spaarwiel en sleeptou.\u003c\/p\u003e"}

Voetspore

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Johan en Alma Badenhorst

Voetspore is ’n dokumentêr-avontuur op SABC 2. Johan Badenhorst en sy makkers het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank aanbetref. Wie kan gaan krokodille kyk of ’n voertuig uit die modder sleep op ’n leë maag?

 

Johan en Alma het uit ondervinding die resepte en beplanningslyste saamgestel. Alle resepte dui die voorbereidings- en gaarmaaktyd aan – sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die resepte is eenvoudig maar watertand-lekker, alles saamgestel uit die beplande inkopies.

Hoogtepunte in die nuwe uitgawe sluit in Keniaanse Vermicelli brood, Pangebraaide oester, Hoenderflambe in whiskey en Cajun Kabeljou. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie – en is net so belangrik soos jou domkrag, spaarwiel en sleeptou.