Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669014290543,"title":"Ek en my Ouma","handle":"ek-en-my-ouma","description":"Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag! Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit. Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!","published_at":"2018-10-06T08:50:27+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:27+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417637797999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alison Richie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek en my Ouma","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799388732"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_my_Ouma.jpg?v=1538810123"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_my_Ouma.jpg?v=1538810123","options":["Title"],"content":"Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag! Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit. Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!"}

Ek en my Ouma

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Alison Richie

Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag! Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit. Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!

Related Products