Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669014454383,"title":"Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele","handle":"hoezit-3-wonderwereld-van-reptiele-en-amfibiee","description":"\u003cp\u003eWat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde? Watter soort slang is die giftigste? Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:28+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417640386671,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799372854"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Reptiele.jpg?v=1538811456"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wonderwereld_van_Reptiele.jpg?v=1538811456","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde? Watter soort slang is die giftigste? Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.\u003c\/p\u003e"}

Hoezit 3: Die Wonderwêreld van Reptiele

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Wat is die grootste en gevaarlikste reptiele op aarde? Watter soort slang is die giftigste? Hoe kry verkleurmannetjies dit reg om van kleur te verander? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die reptiele en amfibieë se oeroupagrootjies, speel slangetjies-en-leertjies en leer speel-speel die giftigste slange ter wêreld ken, en ontmoet ’n paar van die vreemdste reptiele en amfibieë op aarde.

Related Products