{"product_id":"klein-beertjie-leer-oor-liefde","title":"Klein Beertjie: Leer oor Liefde","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie leer oor liefde\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46745990987948,"sku":"Bob Hartman","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/files\/Leeroorliefde.webp?v=1783587069","url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/products\/klein-beertjie-leer-oor-liefde","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}