{"product_id":"klein-beertjie-ontmoet-vir-baba-jesus","title":"Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus","description":"\u003cp\u003eLaat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46746041680044,"sku":"Bob Hartman","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186","url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/products\/klein-beertjie-ontmoet-vir-baba-jesus","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}