{"product_id":"klein-beertjie-se-vir-god-dankie","title":"Klein Beertjie: Sê vir God dankie","description":"\u003cp\u003eWil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie sê vir God dankie\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daarvoor geloof het in Handelinge 3.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges om vreugde te vind daarin om vir God dankie te sê.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Gives Thanks to God.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46745959891116,"sku":"Bob Hartman","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/files\/SevirGoddankie.webp?v=1783586820","url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/products\/klein-beertjie-se-vir-god-dankie","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}