{"product_id":"kominpas-met-afrikaans-huistaal-graad-4-7-3de-uitgawe","title":"KominPas met Afrikaans Huistaal, Graad 4-7 (3de uitgawe)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. • Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid. • Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word. • Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46913604288684,"sku":null,"price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/files\/kominpas_huistaal_3de_uitgawe.jpg?v=1786454536","url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/products\/kominpas-met-afrikaans-huistaal-graad-4-7-3de-uitgawe","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}