{"product_id":"ons-grootste-springbokhelde-kolisi","title":"Ons Grootste Springbokhelde : Kolisi","description":"\u003cp\u003eOp Saterdag, 15 Junie 2013, het Siya wakker geword met vlinders in sy maag, want hy sou sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke speel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSiyamthanda Kolisi is die kaptein wat die Spingbokke na die meeste oorwinnings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby gelei het. Hierdie is die verhaal van sy ikoniese pas na glorie.\u003c\/p\u003e","brand":"DiskontoBooks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46227618070700,"sku":"Don Nelson","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/files\/Screenshot2026-05-07144704.png?v=1778158037","url":"https:\/\/www.diskontobooks.co.za\/products\/ons-grootste-springbokhelde-kolisi","provider":"DiskontoBooks","version":"1.0","type":"link"}