Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669017927791,"title":"Tydlyn","handle":"tydlyn","description":"\u003cp\u003eOntdek die wêreldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word die wêreldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wêreldoorloë, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer. ’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:56+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:56+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Nie-fiksie"],"price":35000,"price_min":35000,"price_max":35000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676103791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Peter Goes","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tydlyn","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":35000,"weight":1,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781485308140"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Tydlyn.jpg?v=1538812503"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Tydlyn.jpg?v=1538812503","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eOntdek die wêreldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word die wêreldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wêreldoorloë, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer. ’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.\u003c\/p\u003e"}

Tydlyn

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Peter Goes

Ontdek die wêreldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word die wêreldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal voorgestel.

Boordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wêreldoorloë, die Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die internet en soveel meer. ’n Groot kinderboek vir ’n grootse geskiedenis.