Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":2193524752495,"title":"Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus","handle":"thomas-moord-skerpioen-aqua-net-omnibus","description":"\u003cspan\u003eDrie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@moord.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@skerpioen.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@aqua.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-07T21:06:17+02:00","created_at":"2019-04-07T21:06:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550256951407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Carina Diedericks-Hugo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":395,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799391091","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949205659759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eDrie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@moord.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@skerpioen.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@aqua.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...\u003c\/p\u003e"}
Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus

Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus

R 250.00

Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus!   Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET g...


More Info
101 Nagmerries

Hard Cover

R 250.00
{"id":4454570885231,"title":"101 Nagmerries","handle":"101-nagmerries","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-13T10:35:25+02:00","created_at":"2020-05-13T10:35:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572233945199,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Nagmerries","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":650,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393835","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_nagmerries_high_res.jpg?v=1589358963"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_nagmerries_high_res.jpg?v=1589358963","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186902650991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.649,"height":1200,"width":779,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_nagmerries_high_res.jpg?v=1589358963"},"aspect_ratio":0.649,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/101_nagmerries_high_res.jpg?v=1589358963","width":779}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
101 Nagmerries

101 Nagmerries

R 250.00

Kom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry!


More Info
Vasbyt Vyf: Die ontvoering

Soft Cover

R 180.00
{"id":7839130452140,"title":"Vasbyt Vyf: Die ontvoering","handle":"vasbyt-vyf-die-ontvoering","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt … en planne maak.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-04T16:34:42+02:00","created_at":"2024-04-04T16:34:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224164237484,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Eleanor Lombard","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vasbyt Vyf: Die ontvoering","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637000420","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vasbyt_vyf_-_die_ontvoering_high_res.jpg?v=1712241309"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vasbyt_vyf_-_die_ontvoering_high_res.jpg?v=1712241309","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126153568428,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vasbyt_vyf_-_die_ontvoering_high_res.jpg?v=1712241309"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vasbyt_vyf_-_die_ontvoering_high_res.jpg?v=1712241309","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt … en planne maak.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Vasbyt Vyf: Die ontvoering

Vasbyt Vyf: Die ontvoering

R 180.00

Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré ...


More Info
Frikkadel die spookhond

Soft Cover

R 160.00
{"id":7839132713132,"title":"Frikkadel die spookhond","handle":"frikkadel-die-spookhond","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-04T16:36:47+02:00","created_at":"2024-04-04T16:36:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224186224812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"fanie viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Frikkadel die spookhond","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637000345","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126163038380,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Frikkadel die spookhond

Frikkadel die spookhond

R 160.00

Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …


More Info
Die Woud van Sneeu en Ys

Soft Cover

R 260.00
{"id":7839134089388,"title":"Die Woud van Sneeu en Ys","handle":"die-woud-van-sneeu-en-ys","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eRavka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom. Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van ’n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek – voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-04T16:38:11+02:00","created_at":"2024-04-04T16:38:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224202379436,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"frenette van wyk","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Woud van Sneeu en Ys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637002493","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126170771628,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":541,"width":349,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510"},"aspect_ratio":0.645,"height":541,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/397491_6486d0cb05cc10.03609260_9780637002493_349x541_4fd63ed1-723c-4084-bea5-6573290de635.jpg?v=1712241510","width":349}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eRavka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom. Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van ’n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek – voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Die Woud van Sneeu en Ys

Die Woud van Sneeu en Ys

R 260.00

“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.”Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menet...


More Info
My Eerste Afrika Avontuur

Soft Cover

R 220.00
{"id":7636073152684,"title":"My Eerste Afrika Avontuur","handle":"my-eerste-afrika-avontuur","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T12:12:02+02:00","created_at":"2023-06-02T12:12:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593902067884,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Riaan Manser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Eerste Afrika Avontuur","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637003117","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyEersteAfrikaAvontuur.jpg?v=1685700749"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyEersteAfrikaAvontuur.jpg?v=1685700749","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207506784428,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.747,"height":1200,"width":896,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyEersteAfrikaAvontuur.jpg?v=1685700749"},"aspect_ratio":0.747,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyEersteAfrikaAvontuur.jpg?v=1685700749","width":896}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter ná sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
My Eerste Afrika Avontuur

My Eerste Afrika Avontuur

R 220.00

Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans! In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met ’n fiets te toer. Hy het gedink dit sal hom ’n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad to...


More Info