Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Kleuterland

Hard Cover

R 200.00
{"id":2190475886703,"title":"Kleuterland","handle":"kleuterland","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T17:57:20+02:00","created_at":"2019-04-03T17:57:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526783791215,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helene Lochner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kleuterland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":540,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485309833","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleuterland.jpg?v=1554307129"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleuterland.jpg?v=1554307129","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944654512239,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.698,"height":400,"width":279,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleuterland.jpg?v=1554307129"},"aspect_ratio":0.698,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleuterland.jpg?v=1554307129","width":279}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Kleuterland

Kleuterland

R 200.00

Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Die stories in die bundel word volgens b...


More Info
Kinderland

Hard Cover

R 200.00
{"id":2190475067503,"title":"Kinderland","handle":"kinderland","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër. Protea gaan dit weer publiseer in 'n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan 'n nuwe generasie bekend te stel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T17:53:58+02:00","created_at":"2019-04-03T17:53:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526771306607,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helene Lochner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kinderland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":560,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869197025","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kinderland.jpg?v=1554306939"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kinderland.jpg?v=1554306939","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944650809455,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.715,"height":400,"width":286,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kinderland.jpg?v=1554306939"},"aspect_ratio":0.715,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kinderland.jpg?v=1554306939","width":286}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër. Protea gaan dit weer publiseer in 'n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan 'n nuwe generasie bekend te stel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Kinderland

Kinderland

R 200.00

Kinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en s...


More Info
David Walliams: Rotburger

Soft Cover

R 250.00
{"id":2189656686703,"title":"David Walliams: Rotburger","handle":"david-walliams-rotburger","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart se planne is nie, maar daar is 'n leidraad in hierdie boek se titel...”\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-02T18:14:16+02:00","created_at":"2019-04-02T18:14:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20520259944559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Rotburger","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485304463","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rotburger.jpg?v=1554221757"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rotburger.jpg?v=1554221757","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1943506944111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.638,"height":400,"width":255,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rotburger.jpg?v=1554221757"},"aspect_ratio":0.638,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Rotburger.jpg?v=1554221757","width":255}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart se planne is nie, maar daar is 'n leidraad in hierdie boek se titel...”\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
David Walliams: Rotburger

David Walliams: Rotburger

R 250.00

“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. En om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart ...


More Info
{"id":2189655277679,"title":"David Walliams: Die Seun in die Rok","handle":"david-walliams-die-seun-in-die-rok","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het, sal jy hom nooit vergeet nie …\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-02T18:09:41+02:00","created_at":"2019-04-02T18:09:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20520251392111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Die Seun in die Rok","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":195,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485305606","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Seun_en_die_Rok.jpg?v=1554221535"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Seun_en_die_Rok.jpg?v=1554221535","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1943502192751,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Seun_en_die_Rok.jpg?v=1554221535"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Seun_en_die_Rok.jpg?v=1554221535","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het, sal jy hom nooit vergeet nie …\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
David Walliams: Die Seun in die Rok

David Walliams: Die Seun in die Rok

R 170.00

Dennis bly in ’n vervelige huis in ’n vervelige straat in ’n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! Jy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het, sal jy hom nooit vergeet nie …


More Info
Musiekensiklopedie vir Kinders

Soft Cover

R 240.00
{"id":1669017469039,"title":"Musiekensiklopedie vir Kinders","handle":"musiekensiklopedie-vir-kinders","description":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Protea"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417672433775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"M Heumann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Musiekensiklopedie vir Kinders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869198350","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082743586927,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"width":1667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"},"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","width":1667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e"}
Musiekensiklopedie vir Kinders

Musiekensiklopedie vir Kinders

R 240.00

Is julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor mu...


More Info
{"id":1669017665647,"title":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","handle":"die-otters-skateiland-van-die-seychelles","description":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675219055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082604945519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e"}
Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

R 150.00

Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassi...


More Info