Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 13+ Jaar

Sort by:
Filter
Elle-reeks Omnibus 3

Soft Cover

R 330.00
{"id":7083507155116,"title":"Elle-reeks Omnibus 3","handle":"elle-reeks-omnibus-3","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn hierdie drie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen ’n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog ’n Gravitas-avontuur. In Pienk bikini gee die woord matriek vir Elle ’n knop in haar keel. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. En as Elle dit waag om ’n voet verkeerd te sit, sal Shia dadelik haar plek inneem. Kort voor lank het Elle egter groter probleme toe ’n verspotte modderstoeigeveg by die kinderhuis (en parmantige pienk onderklere) onverwags groot nuus word. In Strikdans skop Elle se matriekjaar op ’n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kêrel. En Gravitas het ’n nuwe waarnemende skoolhoof wat ’n veer vir die skooltradisies voel. Elle probeer red wat te redde is – maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-23T08:57:38+02:00","created_at":"2021-11-23T08:57:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 13+","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":33000,"price_min":33000,"price_max":33000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850093211820,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Elle-reeks Omnibus 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":33000,"weight":300,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639601670","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleOmnibus.jpg?v=1637650682"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleOmnibus.jpg?v=1637650682","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482344505516,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":618,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleOmnibus.jpg?v=1637650682"},"aspect_ratio":0.647,"height":618,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleOmnibus.jpg?v=1637650682","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn hierdie drie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen ’n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog ’n Gravitas-avontuur. In Pienk bikini gee die woord matriek vir Elle ’n knop in haar keel. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. En as Elle dit waag om ’n voet verkeerd te sit, sal Shia dadelik haar plek inneem. Kort voor lank het Elle egter groter probleme toe ’n verspotte modderstoeigeveg by die kinderhuis (en parmantige pienk onderklere) onverwags groot nuus word. In Strikdans skop Elle se matriekjaar op ’n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kêrel. En Gravitas het ’n nuwe waarnemende skoolhoof wat ’n veer vir die skooltradisies voel. Elle probeer red wat te redde is – maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Elle-reeks Omnibus 3

Elle-reeks Omnibus 3

R 330.00

In hierdie drie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen ’n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle...


More Info
Elle-reeks Omnibus 1

Soft Cover

R 330.00
{"id":4571895234671,"title":"Elle-reeks Omnibus 1","handle":"elle-reeks-omnibus-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-10-08T15:08:14+02:00","created_at":"2020-10-06T12:55:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 13+","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":33000,"price_min":33000,"price_max":33000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114907480175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Elle-reeks Omnibus 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":33000,"weight":300,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799394795","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleReeksOmnibus1.jpg?v=1601981761"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleReeksOmnibus1.jpg?v=1601981761","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789769592943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":1200,"width":773,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleReeksOmnibus1.jpg?v=1601981761"},"aspect_ratio":0.644,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElleReeksOmnibus1.jpg?v=1601981761","width":773}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.\u003c\/span\u003e"}
Elle-reeks Omnibus 1

Elle-reeks Omnibus 1

R 330.00

Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.


More Info