Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4518509609071,"title":"Borrel \u0026 Bars: 'n Bybelse Eksperimentboek","handle":"borrel-bars-n-bybelse-eksperimentboek","description":"\u003cspan\u003eGaan op ’n avontuur met die skuimende, borrelende eksperimente in hierdie boek wat die wetenskap van die Bybel vir jong lesers verduidelik.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePas die Bybel en die wetenskap bymekaar? Ja! Hierdie boek wys kinders hoe wonderlik God en sy skepping is aan die hand van oulike ouderdomsgepaste wetenskapeksperimente wat by die huis, skool of by kerkkampe gedoen kan word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke eksperiment bevat stapsgewyse aanwysings, verduidelikings, Bybelverse, asook volkeurfoto’s en illustrasies wat die kleingoed se nuuskierigheid sal prikkel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-05T15:55:12+02:00","created_at":"2020-08-05T15:55:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Nie-fiksie","On Sale"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":18000,"compare_at_price_min":18000,"compare_at_price_max":18000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31927861248111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hanna Holwerda","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Borrel \u0026 Bars: 'n Bybelse Eksperimentboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":131,"compare_at_price":18000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415340875","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Borrelenbars.jpg?v=1596635797"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Borrelenbars.jpg?v=1596635797","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6568572846191,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.81,"height":400,"width":324,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Borrelenbars.jpg?v=1596635797"},"aspect_ratio":0.81,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Borrelenbars.jpg?v=1596635797","width":324}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eGaan op ’n avontuur met die skuimende, borrelende eksperimente in hierdie boek wat die wetenskap van die Bybel vir jong lesers verduidelik.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePas die Bybel en die wetenskap bymekaar? Ja! Hierdie boek wys kinders hoe wonderlik God en sy skepping is aan die hand van oulike ouderdomsgepaste wetenskapeksperimente wat by die huis, skool of by kerkkampe gedoen kan word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke eksperiment bevat stapsgewyse aanwysings, verduidelikings, Bybelverse, asook volkeurfoto’s en illustrasies wat die kleingoed se nuuskierigheid sal prikkel.\u003c\/p\u003e"}

Borrel & Bars: 'n Bybelse Eksperimentboek

Product Info
R 180.00
Maximum quantity available reached.
Author: Hanna Holwerda

Gaan op ’n avontuur met die skuimende, borrelende eksperimente in hierdie boek wat die wetenskap van die Bybel vir jong lesers verduidelik.

 

Pas die Bybel en die wetenskap bymekaar? Ja! Hierdie boek wys kinders hoe wonderlik God en sy skepping is aan die hand van oulike ouderdomsgepaste wetenskapeksperimente wat by die huis, skool of by kerkkampe gedoen kan word.

Elke eksperiment bevat stapsgewyse aanwysings, verduidelikings, Bybelverse, asook volkeurfoto’s en illustrasies wat die kleingoed se nuuskierigheid sal prikkel.